Soos alle woordeboeke is HAT ook maar bietjie agter! ... From: Johan C Erasmus <2000@...> To: taalgesprek@egroups.com <taalgesprek@egroups.com> Date:...
11605
Taal Beeld
taal@...
Aug 1, 2000 7:22 am
Stef: Baie dankie, Johan. Ek sal dit by die SABS opvolg. En nee, jy is geensins mostert na die maal nie. LeonB: Ek ken nie eens mos-tert wat mens voor of...
11606
Pieter Taljaard
pietertal@...
Aug 1, 2000 7:23 am
ProLingua sê vir 'mobile' = mobiel. Niks oor wobbler nie - dalk wil jy dink aan 'rakwiegel'? ... From: Posthumus, Lynette <lposthumus@...> To:...
11607
Pieter Taljaard
pietertal@...
Aug 1, 2000 7:23 am
Dalk: "bel en haal" nav "koop en loop"? ... From: Posthumus, Lynette <lposthumus@...> To: 'taalgesprek@egroups.com' <taalgesprek@egroups.com> Date:...
11608
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Aug 1, 2000 7:31 am
Dankie Pieter. Sal die spelling dan : bel-en-haal klant wees?...
LeonB: Dankie vir die moeite Johanna. Ja, dis taal waarvan gepraat word, met die klem op eenvoudige taal. 'n Eenvoudige beiteltjie open die hemele en die ...
11611
Jan Bosman
jpbosman@...
Aug 1, 2000 8:38 am
... From: Marius Bosman <MariusB@...> To: Pappa (E-mail) <jpbosman@...> Sent: Tuesday, August 01, 2000 8:38 AM Subject: FW: Vriendelike versoek!!...
11612
Hoepel
deleon@...
Aug 1, 2000 9:11 am
... Hoepel: Ja. Bel en haal....
11613
Karen Anderson
andersok@...
Aug 1, 2000 9:30 am
Stef Ons gebruik: M33a, The International Metric System (SI) - Guide to the use of the SI in South Africa, en ISO Standards Handbook - Quantities and Units ...
11614
Taal Beeld
taal@...
Aug 1, 2000 9:42 am
LeonB skryf: Ek het die volgende sloerpos van mnr. C.J.V. Hauptfleisch gekry: 24 Julie 2000 Geagte mnr Van den Berg ONGENAAKBAAR Ek het onlangs ewe manhaftig...
11615
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Aug 1, 2000 10:13 am
Johann Boshoff: A boxing promoter promotes a boxer Afr. werkwoord? Johan Blaauw Die voorstel van "bestuur" wat iemand gemaak het, sal nie werk nie, want...
11616
Paul Eloff
groningen@...
Aug 1, 2000 10:21 am
Dis "According to estimate"....
11617
brautenb@...
Aug 1, 2000 1:00 pm
Paul Eloff <groningen@pi To: taalgesprek@egroups.com xie.co.za> cc: LYNETTE Posthumus <lposthumus@...> 2000/07/28...
11618
Stef Ferreira
stefanf@...
Aug 1, 2000 1:06 pm
Baie dankie, Karen. Dis nou sommer 'n groot hulp. Ek het Leon geskakel en die bal is aan die rol. Groete Stef...
11619
Stef Ferreira
stefanf@...
Aug 1, 2000 1:13 pm
Groot askies, Lion! Sallie wier soe makie. Wat jy daar sê, is mos terdeë die waarheid! Stef...
11620
Taal Beeld
taal@...
Aug 1, 2000 1:37 pm
LoenB: Somer niks nie, Stev!...
11621
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@...
Aug 1, 2000 2:06 pm
Frikkie: LeonB, ek sit die hele dag oor hierdie mos-gedoente en wonder. Kom die mos weens ouderdom of weens ongebruik? ...
11622
McLachlan
tommcl@...
Aug 1, 2000 2:37 pm
Tom sê: Die voorskrifte kragtens die Wet op Meeteenhede en -standaarde sê beslis die volgende: Die metrieke skeier is 'n komma, so ook by die SA geldeenheid...
11623
Taal Beeld
taal@...
Aug 1, 2000 2:46 pm
11624
Daleen Groenewald
daleen_groenewald@...
Aug 1, 2000 4:25 pm
Daleen gaan tydelik verdwyn. Sal laat weet waar sy haar bevind sodra sy weer van vaste adres is. So, vir eers, haal haar asb. van die lys af. groetnis ...
11625
Gerhard Burger
burgerg@...
Aug 1, 2000 8:21 pm
Van Gerhard Burger Het ek vanoggend (Dinsdag)op Boetman se draadloosstasie op die agtuurnuus reg gehoor -- dat iemand van 'n politieke plooi beskuldig is? Of...
11626
Kas Smit
smitwk@...
Aug 2, 2000 6:38 am
Kas: Jy het reg gehoor. As my papaja se pitte nie uitgehaal was nie, sou dit in tragedie geëindig het. ... Van Gerhard Burger Het ek vanoggend (Dinsdag)op...
11627
Karen Anderson
andersok@...
Aug 2, 2000 7:26 am
Groot plesier. ... Baie dankie, Karen. Dis nou sommer 'n groot hulp. Ek het Leon geskakel en die bal is aan die rol. Groete Stef ... Groot plesier. >>>...
11628
Taal Beeld
taal@...
Aug 2, 2000 7:47 am
LeonB het die volgende e-pos ontvang. Jou kommentaar?...
11629
Hannes Cilliers
hancil36@...
Aug 2, 2000 8:10 am
HannesC: Het iemand al opgemerk dat Spies en Combrink se Sakboek van regte Afrikaans aanbeveel dat ons getalle tot by *vier* syfers aanmekaar skryf en eers by...
11630
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@...
Aug 2, 2000 8:17 am
Frikkie: Ek hoor vanoggend 'n uitdrukking wat ek lanklaas gehoor het : Jou irk. Wat is 'n irk? My woordeboeke het nie so 'n woord nie. Is dit dalk 'n...
11631
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@...
Aug 2, 2000 8:28 am
Frikkie: LeonB, ek sit die hele dag oor hierdie mos-gedoente en wonder. Kom die mos weens ouderdom of weens ongebruik? LeonB: Dit kom mos van druiwe. ...
11632
Willem Steenkamp
wsteenkamp@...
Aug 2, 2000 8:40 am
Frikkie: Ek hoor vanoggend 'n uitdrukking wat ek lanklaas gehoor het : Jou irk. Wat is 'n irk? My woordeboeke het nie so 'n woord nie. Is dit dalk 'n...
11633
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@...
Aug 2, 2000 8:50 am
Frikkie: Ek hoor vanoggend 'n uitdrukking wat ek lanklaas gehoor het : Jou irk. Wat is 'n irk? My woordeboeke het nie so 'n woord nie. Is dit dalk 'n...