Leon Die probleem met Laserskyf as 'n moontlike oplossing is dat dit nie 'n oplossing is nie, want "laser" in Afrikaans is self 'n erkenning dat 'n stryd reeds...
1196
JAN PRETORIUS
JANP@xxxx.xxxxxx.xx.xxx
May 1, 1999 1:21 pm
Hannes "Bar" kan ook tralie wees. Hoekom, dus, nie "traliekode" nie, ook ter gedagtenis van jou gewaardeerde vriend? Jan Pretorius ... From: Hannes Cilliers...
1197
JAN PRETORIUS
JANP@xxxx.xxxxxx.xx.xxx
May 1, 1999 1:25 pm
Gerhard Hoe lyk "trawantisme" vir jou? JanP ... From: jgburger@... Die regerende party, met sy baie spin doctors, word gereeld van cronyism beskuldig....
1198
JAN PRETORIUS
JANP@xxxx.xxxxxx.xx.xxx
May 1, 1999 2:25 pm
Anne-Marie Dit is nou maar so, lyk dit vir my, dat een van die plekke waar die gemors waarin Afrikaans hom bevind die meeste uitslaan, is in die gebruik van...
1199
JAN PRETORIUS
JANP@xxxx.xxxxxx.xx.xxx
May 1, 1999 3:17 pm
Christine Ek het 'n broertjie dood aan taal-"engineering" (n.a.v. "social engineering"), 'n siekte wat oorspronklik van Amerika af aangewaai het. Die Groter...
1200
JAN PRETORIUS
JANP@...
May 1, 1999 3:39 pm
Hester Lamprecht Aangaande jou teregwysing met betrekking tot "strydosse" (i.p.v. "strydrosse" - wat waarskynlik 'n tikglips was): Toe die Blou Bulle so begin...
1201
Nic. & Juliette
ram2ram@...
May 3, 1999 1:54 am
Ons ken die woord kattebak vir die "kofferbak" van 'n kar ( sedan-model ), maar ook vir die huisie in die huis waar die kat sy drolle kwijt kan. Watter naam...
1202
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
May 3, 1999 4:51 am
Anne-Marie: Ek weet nie wat die oorsprong is nie, maar ek hou van jou voorstel van vat-en-vlug-besigheid (of miskien -onderneming?). ... From: Van Zyl de...
1203
hennetjie
henpen@xxxxxx.xx.xxx
May 3, 1999 6:29 am
... 'fly-by-night' 'n eendagvlieg? henpen...
1204
Wannie Carstens
AFNWAMC@xxxxxx.xxx.xx...
May 3, 1999 5:32 am
Aan Leon: Ek merk in vandag se persoonlike kolom in die koerant op dat 'Cologne' in plaas van 'Keulen' gebruik word met verwysing na hierdie pragtige Duitse...
1205
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@xxxxxx.xx.xxx
May 3, 1999 7:37 am
Neels: Julle sal my nog leer ken - ek maak so nou en dan 'n stelling net om te kyk wat die reaksie is. Met my stukkie oor Liewe Heksie vra ek indirek die...
1206
Willem Louw (HK)
willeml@...
May 3, 1999 7:47 am
Die SAUK se Afrikaanse diens was deur die jare bekend vir (redelike) korrekte uitspraak. Ek het by geleentheid in 'n ateljee gesit en teen die muur was...
1207
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:05 am
Leon: Ek ken die uitdrukking as 'n verwysing na huishuurders wat in die nag padgee en verdwyn sonder om hul huur te betaal. Of 'n besigheid wat spoorloos...
1208
Hester Lamprecht
heslam@...
May 3, 1999 8:44 am
JanP, Jy was werkersdag aan die werk op die internet, nê. Laser, sover ek weet, staan vir "Light Amplification by the Stimulated Emission of Radiation". Scuba...
1209
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:14 am
Leon: Volgens die "HAT" word die sandkissie waarin katte hul ding doen ook 'n "kattebak" genoem. Ek wonder hoe dit gekom het dat 'n bagasiebak 'n "kattebak"...
1210
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:17 am
Leon: Ek kom dié woordorde al hoe meer teë en is ek geneig om nie daarmee saam te stem nie....
1211
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:20 am
Leon: En die werkwoord "trawanteer"....
1212
Wolhuter G
GWolhuter@...
May 3, 1999 8:55 am
Die Drietalige Sakewoordeboek van Geldenhuys, Viljoen en Mboweni-Marais bied "swendelmaatskappy" as vertaling vir 'n "fly-by-night company" aan....
1213
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:33 am
1214
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 8:30 am
1215
Anne-Marie Hicks
AHicks@...
May 3, 1999 9:52 am
Anne-Marie: Christine, hieronder haal ek, ter inligting, die vorige gesprek in die verband aan. ... From: Taal Beeld [SMTP:Taal@...] Sent: 09 March 1999...
1216
jan schrik
jschrik@...
May 3, 1999 11:39 am
... JS> jouw krant Leon ? Is dat niet "Das Bildt" ? :<)) Toch gek dat ze voor een duitse stad de franse benaming gebruiken. ... The most exciting phrase to...
1217
Hannes Drotskie
jdrotski@...
May 3, 1999 11:49 am
HannesD: Die bydrae gaan nie oor die taal nie, en is eintlik net vir gesels vir Frikkie bedoel, of ook vir ander oud-Maties in ons geledere: Hoewel dit...
1218
Nic Welman
nwelman@...
May 3, 1999 9:07 pm
NicW: Die gesprek oor "fly-by-night" laat my terugdink aan my dae by die Ontvanger van Inkomste (1965 tot 1969). Ek slaan eendag 'n lêer oop om die betrokke...
1219
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 12:32 pm
Leon: 'n Glipsie wat reg is in latere uitgawes....
1220
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 1:16 pm
Leon: En "radar" staan vir "radio detection and raging". As "radar" en "laser" ook so in Frans (waar jy beboet word as jy onnodig uit Engels leen) erken word,...
1221
Karin Bloem
karinb.s1@...
May 3, 1999 1:25 pm
Van Karin: een van my kollegas wys my daarop dat dit eintlik "Y2K compliant" en "Y2K compliance" is (en nie Y2K compatible en Y2K compatibility nie) is en dan...
1222
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 1:23 pm
Leon: Die foutjie is in latere uitgawes reggestel. Dis jammer dat Wannie-hulle op plekke soos Potch die uitgawe van Beeld moet kry waar die proeflesers se...
1223
Taal Beeld
Taal@...
May 3, 1999 1:47 pm
Leon: Die vraag is dus, moet ons leenwoorde en vreemde name in die oorspronklike taal uitspreek. Dus nie dossier nie, maar dosjê....
1224
Anne-Marie Hicks
AHicks@...
May 3, 1999 12:44 pm
Anne-Marie: Ek stem saam. Dis ook hoe ons dit hier gebruik. ... From: Karin Bloem [SMTP:karinb.s1@...] Sent: 03 May 1999 15:25 To: Taalgesprek Subject:...