... die ... Joan: Natuurlik nie, Leon. Maar hoe sal die meeste mans voel as vroue begin aanvoer dat sout**** 'n algemeen aanvaarbare beskrywing van mans is...
13828
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 7:28 am
Joan: Hoepel, verduidelik asb. vir ons wat is die "nuwe feminisme". Ek het nog nooit daarvan gehoor nie en ek is taamlik goed op hoogte van feministiese denke,...
13829
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 7:56 am
Joan: Hannes, dit sê vir my jy hanteer die saak op presies die regte manier (maar ek gaan nie namens die Waterklowers praat nie...)...
13830
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 7:56 am
Paul: ....om julle onlogiese persepsies tegemoet te kom?/As vrouens brûe wil bou sal hulle maar dieselfde logika as mans moet toepas, al sou dit dan...
13831
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 8:15 am
Joan: ... a) onsensitief is b) nie van beter weet nie of nie dink wat hy sê nie c) die wêreld net deur sy eie bril sien d) net nog nooit so oor die saak...
13832
Hoepel
deleon@...
Oct 1, 2000 10:31 am
... Hoepel: Dis nou hierdie "nuwe" neiging van vroumense om só fanaties foutsoekerig te wees met alles dat hulle selfs hul basiese vroulikheid prysgee in die...
13833
Cornelis Manhave
bomagoes@...
Oct 1, 2000 1:32 pm
Cornelis, Nou verstaan ek dit gaan nie oor D-ram en ander rekenaarsterme nie dus dan wil ek nog 'n term gee wat in Nederlands wel verouderd mag wees maar wat...
13834
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 3:00 pm
Gerda: Al die jare het die mans vir ons besluite geneem (en ek is ... LeonB: Dis regstellende aksie, Gerda, (en ek is nie nou besig met misoginie nie) omdat...
13835
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 3:08 pm
LeonB: 'n Knapie het my een nag so teen drieuur wakker gebel met 'n klomp kru woorde. Voordat hy kon verder gaan het ek hom in die rede geval en sy woordeskat...
13836
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 3:11 pm
... LeonB: Stokke en klippe kan ons bene breek, maar woorde nimmer!!...
13837
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 3:39 pm
... MediaPark is deur 'n vrou ontwerp. Die lugreëling werk op 'n óf-óf-grondslag: óf dis vriesend óf dis hel warm. Nou skakel ons dit maar af en maak die...
13838
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:04 pm
Ha, hier het ons die kern van die saak: wanneer sekere mans vroue as bedreigings ervaar, beroep hulle hul op die "vroulikheid". Wat beteken vroulikheid vir die...
13839
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:07 pm
Ja, sê maar net... Die meeste van my kombuise is deur mans ontwerp. En ek sukkel en sukkel my lewe lank. My man se gebou is deur 'n paar mans ontwerp en hy...
13840
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:09 pm
Oulike naam, Leon. Ek sê weer: ek leer baie. Ons noem hulle nogal "telefoonpeste". Gerda ... From: Taal Beeld <taal@...> To: <taalgesprek@egroups.com> ...
13841
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:10 pm
Skuus dat ek nogal heelwat binnepret vir die huidige ervaar. En ek dog al die tyd julle praat van stootwaentjies! Gerda ... From: Cornelis Manhave To:...
13842
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:14 pm
Navorsing het aangetoon dat twee derdes van huweliksberaad misluk. Tot die slimmes agtergekom het dat die berader/sielkundige VIR die paartjie besluit. Deesdae...
13843
geriana
geriana@...
Oct 1, 2000 4:17 pm
Joan, jy voer 'n tevergeefse argument. 'n Bepaalde teorie lui dat mans sulke hardekoppe is vanweë genetiese oordrag en kollektiewe bewussyn agv al die houe...
13844
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 4:30 pm
Hoepel: -- komende van iemand wat nog dink dis goeie maniere ... LeonB: My vrou was ook 'n feminis en het my blitsvinnig bekeer. Sy moes toe die vullissakke...
13845
Hoepel
deleon@...
Oct 1, 2000 5:38 pm
... verhouding ... Hoepel: Nee, Gerda, nou val jy heeltemal uit die bus. "Onderdanigheid" het met ware vroulikheid niks te make nie. Dis 'n kwessie van styl;...
13846
Hoepel
deleon@...
Oct 1, 2000 5:38 pm
... Hoepel: Net so terloops, Gerda: die dinousouriërs was miljoene jare al uitgestorwe voordat die mens sy verskyning op aarde gemaak het. En wat vir 'n ding...
13847
Hoepel
deleon@...
Oct 1, 2000 5:38 pm
... besluit. ... die ... Hoepel: Nou, wat keer jou dan om jou inspraak te gee? Of moet jy eers toestemming vra?...
13848
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 5:48 pm
Joan: Pedodaktiel.... hmm, nou dáár's 'n woord met resonansie. Ek gaan terstond 'n beweging op tou sit dat dit is hoe mans voortaan beskryf/bestempel moet...
13849
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Oct 1, 2000 5:48 pm
Joan: Vroulike inset: Maar die GLAMOUR is daar... (seer afwesig in die ou gebou). ... af...
13850
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 5:58 pm
LeonB: Ek dink ek moet nou begin halt roep, ons het lankal die taal agtergelaat en netnou is daar lastersake. Tog is dit 'n interessante gesprek en kan dit vir...
13851
Taal Beeld
taal@...
Oct 1, 2000 6:00 pm
HannesC: As my oor bewus raak daarvan dat die oproep uit Waterkloof kom, het ek al die inbeller as "Dame" aangespreek. LeonB: Eintlik moet jy dan "Dôme" sê,...
13852
leon jacobs
talktome@...
Oct 1, 2000 6:04 pm
leon Stationeryek moet sê dat die skryf- en antwoordkonvensies op die lys my effens verwar. soms weet ek nie wie het die oorspronklike teks geskryf en wie...
13853
leon jacobs
talktome@...
Oct 1, 2000 6:04 pm
... leonj: naamgenoot, ek meen die hel gaan nou op jou losbars. ek voel soos 'n romein wat nou in die kolosseum rustig terugsit en wag dat die leeus aan die...
13854
leon jacobs
talktome@...
Oct 1, 2000 6:07 pm
... leonj: joan, ek sidder om te dink wat al's met pedodaktiel kan gebeur na 'n proses van kontaminasie....
13855
Keith Dietrich
dietrich@...
Oct 1, 2000 6:32 pm
Linde: Jammer om te hoor MediaPark is deur 'n vrou ontwerp en werk nie so lekker nie. Maar van manslogika gepraat, dis tog interessant dat die...
13856
Henri Burger
hb26@...
Oct 1, 2000 7:07 pm
... In die mate dat die 'aanraking' van die onderwerp onder bespreking, te wete 'pram', hier ter sprake is, wil ek my verstout deur te sê dat mans in 'n ...