... Cor bied aan: Bron: Hiemstra LW. 1980. Die Juiste Woord. Kaapstad:Tafelberg. (bladsy 102) ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ "s en z" ...
144
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 1, 1999 6:24 am
Goeiemôre Wannie Ai, ondanks 'n vriendelike versoek dat hulle 'n kort berig voor in die koerant plaas oor die Van Heerden-erfenis met 'n verwysing na...
145
Fanie Pretorius, Mnr
Fanie@xx.xxx.xxx
Feb 1, 1999 6:52 am
Fanie: Ek weet nie hoe deeglik hy dit lees nie, maar hy wil sy Beeld elke oggend hę. ... Blykbaar...
146
Marietta Alberts
VT05@xxxxx.xxx.xxx.xxx
Feb 1, 1999 5:32 pm
Confirmation of reading: your message - Date: 29 Jan 99 9:22 To: taalgesprek@onelist.com Subject: [taalgesprek] steeds me Was read at 9:32, 1 Feb 99. ...
147
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Feb 1, 1999 10:17 am
Anne-Marie: Jy's een van ons, Louw! ... From: Louw Aucamp [SMTP:louwa@...] Sent: 30 January 1999 00:07 To: Taalgesprek Subject: [taalgesprek] Toets ...
148
Corné Botha
corne@xxx.xx.xxx
Feb 1, 1999 9:17 am
Dagsę Jong Leon. Ek is gretig om jou argument te koop rakende die gebruik van 'dagsę', selfs saans, maar waar pas 'naandsę' dan in? Die voorbeeld in die HAT...
149
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Feb 1, 1999 11:24 am
... Beeld...
150
Hannes Drotskie
jdrotski@xxxxx.xxxx
Feb 1, 1999 2:48 pm
HannesD: Hier is nie plek vir 'n lang relaas nie - net kortliks: Daar is wel felle aanslae teen Afrikaans, van sowel buite (veral van die staat en die...
151
Louw Aucamp
louwa@xxxxxx.xx.xxx
Feb 1, 1999 6:50 pm
Corne: Ek is op soek na 'n eg Afrikaanse groetwoord, sinoniem aan 'hallo' of 'hi'. Louw: Die Amerikaners het "Hi" so goed gaan internasionaliseer dat dit nou ...
152
Henri Burger
hb26@xxxx.xx.xxx
Feb 1, 1999 3:14 pm
Jis Ouens, Laat ek eers myself voorstel.Ek is Henri Burger, 'n algemene praktisyn van Tzaneen. Ek is hier op aandrang van Hannes Cilliers, wat reken ek het 'n ...
153
CHRISTINE MARAIS (X81...
VT21@xxxxx.xxx.xxx.xxx
Feb 2, 1999 7:11 pm
Christine (nie-amptelik) : Ekskuus dat ek nou weer die ou koei uit die sneeu grawe, maar ek is nie so seker dat Alpe-ski die korrekte term is hier nie. Lo...
154
Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx....
Feb 2, 1999 11:18 am
'n Vlaamse korrespondent skryf aan my (verskoon my Vlaams): Ik heb de bladeren in de diepfries gestoken. 'Gestoken' klink heel sag op die Afrikaanse oor totdat...
155
Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx....
Feb 2, 1999 11:22 am
... Gerhard: 'Haai' is al in die Trompie-boeke gebruik. Ek sę ook sommer 'hullo' (want in my uitspraak sę ek 'hullou', nie 'hallo' of 'hello' nie)...
156
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 2, 1999 9:56 am
Leon van den Berg Dit was nou deeglike navorsing, Christine! Ek hoop dis die begin van hierdie gesprek en nie die einde nie. Selfs 'n "ernstige stryery" is ...
157
Corné Botha
corne@xxx.xx.xxx
Feb 2, 1999 10:45 am
Ek is geneig om met jou saam te stem Louw. Ten minste voel ek dat ons dit 'n unieke spelling het in Afrikaans en dit dus 'n Afrikaanse woord kan maak....
158
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 2, 1999 12:49 pm
159
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Feb 2, 1999 12:43 pm
Christine, Aangename virtuele kennis. As ek kan, sal ek jou graag van diens wees, maar ongelukkig het ek die 'ou koeie in die sneeu'-diskussie gemis en...
160
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Feb 2, 1999 12:09 pm
Gerhard, "Ik heb de bladeren in de diepfries (diepvries?) gestoken" Jou voorbeeldsin is ongetwyfeld Vlaams. Wellig is dit in 'n dialek-spreektaal gebruik. Van...
161
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 2, 1999 2:58 pm
162
J H Rykheer
rykheer@xxxxxxxx.xx.xxx
Feb 2, 1999 8:54 pm
Marianne, ek het lank dieselfde stryd gehad en het my veral bloedig vererg vir poskantoorbeamptes en diesulkes wat my as tannie aanspreek. Ek dink egter jy...
163
Henri Burger
hb26@xxxx.xx.xxx
Feb 2, 1999 4:39 pm
Hierdie soort van reaksie kom nogal gereëld voor. Ek vind dit jammer, want dit is Afrikaanse tradisie, en dui op 'n mate van respek. Dit is nie beperk tot...
164
Corné Botha
corne@xxx.xx.xxx
Feb 3, 1999 6:38 am
Ek stem saam met Henri. Dis tradisie en ten minste 'n teken van respek. Dink dit behoort vir Marianne veel meer te beteken as die 'verleentheid'. Ek dink ek...
165
JP Nel
jnel@xxxxxxxxxx.xxxx
Feb 3, 1999 7:53 am
JP Nel: Liewe mede-Taalgesprekgenote, hoe voel julle oor die meriete van die woord liefdeskind? (ek verwys nou na die Naas Botha-berigte). Wat is die verskil...
166
Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx....
Feb 3, 1999 9:59 am
... Gerhard: As ons weier dat iemand ons as 'oom' of 'tannie' aanspreek, maak ons dit taalgewys onmoontlik vir die persoon, want ons verwyder dan die...
167
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 3, 1999 7:07 am
Leon: Ek hou ook nie daarvan om geoom te woord nie, veral nie deur jong meisies nie. Ek meen mense soos Marianne moet bloot vriendelik vir die ander party sę...
168
Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx....
Feb 3, 1999 9:46 am
Op Lo se navraag oor 'stook' = 'rook': As iemand baie rook, sę ons hy stook. Ek veronderstel dit verwys na stoomtreine, waar die stoker die ketel moet...
169
Fanie Pretorius, Mnr
Fanie@xx.xxx.xxx
Feb 3, 1999 8:00 am
Fanie: Ek het begrip en simpatie vir Marianne se gegril vir die tannie-aanspreekvorm. Maar die saak het tog ook (soos alle sake) 'n ander kant. EEN geslag...
170
Walter Scheffler
walter@xxxxxx.xx.xxx
Feb 3, 1999 8:26 am
Ek stem saam met Henry, tannie Marianne is besig met `n oorreaksie. Tannies is nie noodwendig oud of afgeleef nie. En dit is mooi webbladsye wat jy het, swaer...
171
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 3, 1999 9:19 am
Leon van den Berg: Volgens die nuutste "Afrikaanse Woordelys en Spelreëls" is dit "bruinbrood" & "witbrood", maar "rooi wyn" & "wit wyn". Ek snap nie die...
172
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Feb 3, 1999 9:30 am
LeonB: Marianne is nog bloedjonk. Ek kan haar situasie begryp. Kinders bel die biblioteek aanhoudend om inligting vir skooltake. Dis dus 'n getannie van...