Is daar 'n Engelse woord vir huisgodsdiens? My kleinkind het 'n probleem om dit vir 'n Engelse maatjie te verduidelik. Ek weet dis Afrikaanse Taalgesprek,...
14857
Stef Ferreira
stefanf@...
Nov 1, 2000 12:15 pm
Stef: Die woordeboek sê 'family prayers', maar ek dink die algemene woord daarvoor is 'television'....
14858
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Nov 1, 2000 12:17 pm
Joan: Hiemstra sê: family devotions/prayers/worship -- Andrew: Is daar 'n Engelse woord vir huisgodsdiens? My kleinkind het 'n probleem om dit vir 'n Engelse...
14859
Stella Niemand
SNiemand@...
Nov 1, 2000 12:40 pm
Ek ken net family prayers...
14860
Kas Smit
smitwk@...
Nov 1, 2000 12:44 pm
Kas: Bosman gee family devotions/prayers/worship. As ek moes kies, sou ek sê family prayers. ... Is daar 'n Engelse woord vir huisgodsdiens? My kleinkind het...
14861
Kas Smit
smitwk@...
Nov 1, 2000 12:53 pm
Joan, interessantheidshalwe, hoekom sê jy "Hiemstra"? "Bosman" se naam staan tog eerste. Kas ... Joan: Hiemstra sê: family devotions/prayers/worship -- ...
14862
Kas Smit
smitwk@...
Nov 1, 2000 1:08 pm
Kas: Ek mis vir Samuel vandat ek van verlof af teruggekom het. Wat het van hom geword? Sy kommentaar hier is absoluut essensieel. ... LeonB: Nou wonder ek...
14863
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Nov 1, 2000 1:40 pm
Joan: Die mag van die slegte gewoonte... ons het om die een of ander duister rede by Beeld altyd van "Hiemstra" gepraat - dalk weet LeonB hoekom! ... eerste. ...
14864
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Nov 1, 2000 1:57 pm
Johan Blaauw: Miskien moet 'n mens nie net na "fuzzy logic" kyk nie, maar ook na ander samestellings wat op grond daarvan gevorm is. So is daar bv. "fuzzy...
14865
Kobus Kruger
kobus@...
Nov 1, 2000 2:07 pm
Nadat ek al die insette oor TOS gesien het (gelukkig nie ter hande geneem nie) kom ek tot die konklusie dat die WARE betekenis daarvan verlore geraak het... ...
14866
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Nov 1, 2000 2:07 pm
Kom julle slimmes, waar kry 'n mens die klein tweetjie wat langs CO staan? Lynette This electronic message ("e-mail") and any attachments to it are subject to...
14867
Kas Smit
smitwk@...
Nov 1, 2000 2:11 pm
Kas: Meens het begrip. ... Joan: Die mag van die slegte gewoonte... ons het om die een of ander duister rede by Beeld altyd van "Hiemstra" gepraat - dalk weet...
14868
Kas Smit
smitwk@...
Nov 1, 2000 2:13 pm
Vir diegene wat soek na 'n term, kan Sean Connery se definisie in "Red October" (die volle titel ontgaan my) dalk help. Hy noem dit "an occasional adolescent...
14869
Johan Blaauw
VRKJWHB@...
Nov 1, 2000 2:14 pm
In Word: Tik 'n gewone 2, verlig dit en klik bo in die ikoonstaaf op die x met die klein 2-tjie daarby (sg. subscript). As jy die ikoon nie in jou staaf het...
14870
Taal Beeld
taal@...
Nov 1, 2000 2:25 pm
LeonB: As daar nie tos is nie is daar niks. Pleks van te kritiseer moet jy liewer probeer om die gesprek in 'n minder tos rigting te stuur, Kobus. My "fuzzy ...
14871
Taal Beeld
taal@...
Nov 1, 2000 2:38 pm
LeonB: Omdat Louis Hiemstra by Die Burger se taalstylvorming betrokke was en sy opvolgers hom verafgod het. Ek kan met trots sê dat ek van verreweg die meeste...
14872
Taal Beeld
taal@...
Nov 1, 2000 2:51 pm
LeonB: Ek weet nie of Gerda-hulle tos goed- of afkeur nie, maar ten minste is dit nie, soos die volgende, onwettig nie: '' 'Ek het nie 'n girlfriend nie'. ...
14873
Stef Ferreira
stefanf@...
Nov 1, 2000 3:01 pm
Stef: En wat sê daai kat toe, Leon? Was sy kwaad? Net toe sy gedink het sy maak vordering met dié kêrel....
14874
Taal Beeld
taal@...
Nov 1, 2000 3:09 pm
LeonB: Wie sê dit was 'n "sy", Stef?...
14875
Keith Dietrich
dietrich@...
Nov 1, 2000 3:27 pm
Linde: Kan iemand dalk raad gee - die meeste van ons kliente het gewoonlik 'n "organisasiekultuur" maar een het nou besluit hy het 'n "institutional culture"....
14876
Stef Ferreira
stefanf@...
Nov 1, 2000 3:29 pm
Anders sou die polisie nie so kwaad gewees het nie, Leon....
14877
brautenb@...
Nov 1, 2000 3:30 pm
Stef Ferreira <stefanf@ince To: taalgesprek@egroups.com .co.za> cc: Subject: RE: [taalgesprek] 2000/11/01 tos of...
14878
geriana
geriana@...
Nov 1, 2000 3:49 pm
Nee-wat, teen tos het ek dit bepaald nie, inteendeel. Dis vigs- en babatjievry. Maar wat die arme drommel wat die kat vir sy meisie aangesien het makeer, sal...
14879
Keith Dietrich
dietrich@...
Nov 1, 2000 3:54 pm
Linde: Toe ek baie jare gelede vir 'n paar maande by die Burger se Kunsblad gewerk het, het ons jonges daar dikwels knipsels van ons gepubliseerde berigte van...
14880
Pieter Taljaard
pietertal@...
Nov 1, 2000 5:17 pm
wat van: family prayers? ... From: Andrew <landsales@...> To: taalgesprek@egroups.com <taalgesprek@egroups.com> Date: Wednesday, November 01, 2000 2:08...
14881
Bloem Karin
Bloem.Karin@...
Nov 1, 2000 5:45 pm
Van Karin, die Piesangboer (ja, in Durban gebore en getoë): Joan beweer dat daar sommige taalgesprekkers is wat so verheug is oor waar die Currie-beker hom...
14882
Bloem Karin
Bloem.Karin@...
Nov 1, 2000 7:00 pm
Van Karin: Touché, Henri! Van nou af maak ek ook so....
14883
Bloem Karin
Bloem.Karin@...
Nov 1, 2000 7:27 pm
Van Karin Al wat ek kan byvoeg is - nou's ek eers nuuskierig, Gerda, waar is die "r" vergeet? Ek het in HAT gaan loer, maar word niks wyser nie. En ek leer...
14884
Taal Beeld
taal@...
Nov 1, 2000 7:40 pm
LeonB: Swak verskoning, Karin, ek was ook 'n oorlogbaba en ek weet dan. Karin: Ek's kort na die oorlog end gekry het, gebore (die Tweede Wêreldloorlog, nie...