Skip to search.
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.

Group Information

  • Members: 111
  • Category: Chatting
  • Founded: Jan 12, 1999
  • Language: English
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 1568 - 1597 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
1568 dirk@xxxxxx.xxx.xx.xx Send Email Jun 1, 1999
7:28 am
Eers die lof: die woord "vuisyster" word gebruik vir wat die rowwejekke onder ons as 'n "knuckle duster" leer ken het. Volpunte! Dan die klagte. Op die...
1569 Gerhard Burger
jgburger@xxxxxxx.xxxx Send Email
May 31, 1999
8:42 pm
Van Gerhard Burger re Sunday Times Die Wonder van Afrikaans verstom 'n mens nog dikwels. In die Sunday Times se KZN Metro (23 Mei) skryf Devi (Sankaree, meen...
1570 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
7:33 am
Leon: Cor! Cor: Daar bestaan reeds 'n goeie woord: "Laatlammetjie" ... Frikkie: Wat maak ons nou met die uitdrukking: "Uit die oude doos"? Uit die oude...
1571 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
7:49 am
Gerhard Burger: "Waar's jou kat?" het die manne soms gevra. Leon: En moenie "kwaad kat" vergeet nie!...
1572 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
8:09 am
Dirk: Dan die klagte. Op die voorblad, in 'n opskrif en in die ... Leon: 'n Leser het voorheen ook oor dié verkeerde gebruik van "teregstel" geskryf en ek...
1573 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
8:13 am
... Leon: Ek vind dit ook onnodig om "commitment" te leen, maar blykbaar het dit in teologiese sin 'n spesiale betekenis wat Afrikaans nie kan oordra nie. Kan...
1574 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
8:27 am
Leon: "as volg" & "soos volg" is albei korrek. "Aangehegte" (met 'n t) of "bygaande". Met "meegaande" gaan jy kritiek kry by sekere mense. Prinsloo en Odendal...
1575 Willem Louw (HK)
willeml@xxxx.xxx.xxx Send Email
Jun 3, 1999
10:04 am
Ek het die aangeleentheid met die Comrades-organiseerders opgeneem en die volgende antwoord (in Engels) ontvang Dear Mr Louw Thank you for your email received...
1576 Willem Louw (HK)
willeml@xxxx.xxx.xxx Send Email
Jun 1, 1999
8:29 am
Casper Dis amper mee Afrikaans as op sie Es Y Bie Sie "And those who stay soon sniff out their compatriots. The South African community in Auckland has a...
1577 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
8:41 am
... Leon: Wees liberaal, soos Hannes Drotskie sê, en kyk of jy met 'n pittige vertaling vorendag kan kom....
1578 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Jun 1, 1999
8:50 am
1579 Wannie Carstens
AFNWAMC@xxxxxx.xxx.xx... Send Email
Jun 1, 1999
7:58 am
Van Wannie: Leon, dankie dat ek weer eens die boek kon noem. Ek het die boek geskryf toe ek destyds (1980-1991) aan die Universiteit van Kaapstad verbonde...
1580 Elna R
elnar@... Send Email
Jun 1, 1999
8:42 am
Elna: Dit is interessant. Iemand het my vertel van 'n omroeper van Radio Oranje wat iewers in die buiteland by 'n Afrikaanse radiostasie sou gaan werk. Ek dink...
1581 Elna R
elnar@... Send Email
Jun 1, 1999
8:39 am
Elna: Commitment kan dikwels met toewyding vertaal word. Na gelang van die konteks en register sal 'n mens ander woorde ook daarvoor gebruik. Daar bestaan nie...
1582 Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@... Send Email
Jun 1, 1999
9:17 am
Dirk skryf: Dan die klagte. Op die voorblad, in 'n opskrif en in die berig self, word "tereggestel" in plaas van "vermoor" gebruik vir 'n winkelbaas wat...
1583 Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@... Send Email
Jun 1, 1999
9:36 am
From: "rykheer" <rykheer@...> Mnr De Vos het ook gewys op die nut van clichés, veral wanneer iemand soos 'n sportkommentator blitsvinnig moet dink wat...
1584 rykheer
rykheer@... Send Email
Jun 1, 1999
11:15 am
Ja, ek kry nog steeds duplikate van Taalgesprek. Johanna ... Anne-Marie: Net om jou te laat weet - daar was Vrydag 'n duplikaat >> boodskap van Henri oor...
1585 JAN PRETORIUS
JANP@... Send Email
Jun 1, 1999
12:05 pm
Wat van: "Jy't gesê wat jy wou sê"? Ek hou ook van jou: "Ek verstaan wat jy bedoel." Jan ... From: Taal Beeld <Taal@...> Leon van den Berg: Ek het die...
1586 Raave Lodewijk
loraave@... Send Email
Jun 1, 1999
10:35 am
Frikkie, Volgens die Afrikaase woordeboeke wat ek het, word 'aangehegTe' (nie aangehegDe nie) omskryf as vasgeheg, ingesluit of bygevoeg 'Meegaand' sal almal...
1587 Raave Lodewijk
loraave@... Send Email
Jun 1, 1999
11:33 am
Dirk, Suid-Afrikaanse Nederlands, 'Collijnse' spelling ? Dit lyk vir my 'n besonder interessante boek. Ek het die 'Vroeë Afrikaanse Woordelyste', H.J.J.M van...
1588 Nic Welman
nwelman@... Send Email
Jun 2, 1999
1:45 am
Taalvriende, As gevolg van werkdruk is dit net nie meer vir my moontlik om verder deel te neem aan Taalgesprek nie. Ek groet dus en wens al die Taalgesprekkers...
1589 Hellin Gervaas
gervaas.hellin@... Send Email
Jun 1, 1999
5:00 pm
... Dit sal eerder 'aangehegte' wees. Hilda. E- mail :gervaas.hellin@... en hilda.hellin@... Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en ...
1590 Leoni
leoni@... Send Email
Jun 1, 1999
5:35 pm
Van Leonie: Leon, merk ek hier dat jy die woord STIFFIE gebruik het? Op ons eie Afrikaanse taalgesprek? Toemaar, toemaar, ek wil nie moeilikheid maak nie -...
1591 Leoni
leoni@... Send Email
Jun 1, 1999
6:01 pm
VAN LEONIE: Ek meen dat "die verslag moet AS VOLG saamgestel word, korrek is. Toe ek nog in 'n kantoor gewerk het, het ons meestal gesê "aangehegte." Ek dink...
1592 JC
sumsare@... Send Email
Jun 1, 1999
6:06 pm
Grove Erasmus vra: Is "toewyding" dan nie 'n goeie suiwer Afr vertaling vir "Commitment" ? JC: Nee. "Commitment" behels vir my meer as net toewyding. Daar is...
1593 JC
sumsare@... Send Email
Jun 1, 1999
6:45 pm
Frikkie: My 1965 woordeboek moes ek weggooi, nou moet iemand maar help! Leon: Hou asseblief jou woordeboeke, Frikkie, dis Africana. Dirk: Ou woordeboeke is...
1594 Hannes Cilliers
hancil@... Send Email
Jun 1, 1999
7:59 pm
Dirk Laurie: Op die voorblad [van Beeld] , in 'n opskrif en in die berig self, word "tereggestel" in plaas van "vermoor" gebruik vir 'n winkelbaas wat...
1595 Hannes Cilliers
hancil@... Send Email
Jun 1, 1999
8:54 pm
Gerhard Burger: (knip) Dit vir my mooi dat Afrikaans op sulke plekke uitslaan. Dat iemand soos Devi daaroor skryf, gee my nogal 'n groot lekkerkry. Hannes...
1596 L
lcpo@... Send Email
Jun 3, 1999
8:52 am
Dirk Ek stem saam met jou oor die eufemismes wat gebruik word met betrekking tot misdaad. Moord is moord en nie 'n 'teregstelling' nie! Lionel...
1597 Hannes Cilliers
hancil36@... Send Email
Jun 3, 1999
11:17 am
HannesC: Wat van haak-en-steeksituasie? ... Leon: Wees liberaal, soos Hannes Drotskie sê, en kyk of jy met 'n pittige vertaling vorendag kan kom. ... ...
Messages 1568 - 1597 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help