Henri: Dit is iets soos slang. Pofadder of mamba? Terloops, dis juis Jaarik se gebruik van 'daai' en andere wat sommige van ons laat twyfel oor sy Sowjetheid. ...
17478
Taal Beeld
taal@...
Feb 1, 2001 8:45 am
... LeonB: Ja-nee, ek het die bal heeltemal mis geslaan. Daardie ou SA Rus-opspoorders het niks van logika geweet nie, hulle het 'n Rus agter elke bos gesien....
17479
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Feb 1, 2001 8:56 am
... From: Taal Beeld [mailto:taal@...] Sent: Thursday, February 01, 2001 10:19 AM To: 'taalgesprek@yahoogroups.com' Subject: [taalgesprek]...
17480
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:04 am
'n Man so na my hart. Wens ek het meer geweet. Kos al my spaargeldjies telkens vir 'n nuwe mannetjie om 'n nuwe brouwerk op my rekenaar aan te vang. En dan wil...
17481
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:04 am
Leon, jy het die dorp aan die stert beet. Hier by ons skree die meisiese Sasolburgaaaaaa! Ek het altemit in Pretoria groot geword, maar daardie ouens kan nie...
17482
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:04 am
Die regte woord is sleurtaal. Gerda...
17483
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:10 am
Karin, ek sien nou eers jy is ook afkomstig van Pretoria. Onthou: ek skimp nie op jou nie, ek skimp op Pretoria se motorbestuurders (uitgesluit die vroue, want...
17484
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:10 am
Ja, Henri, jy is op die regte spoor. Net, mens giggel binnetoe, anders dink die mense jy lag vir hulle, terwyl jy eintlik die situasie amusant vind. En, my...
17485
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:30 am
Lysbaas, Ek kan regtig nie negatiewe kommentaar lewer op al daardie vrae nie. Dis hoekom ek Beeld nog lees. Taalsuiwerheid is in elk geval vir my belangriker ...
17486
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 9:30 am
Kan ons altemit ooreenkom om op te hou om Jaarik se egtheid te betwyfel? Hierdie is 'n taallys. Ek dink Jaarik is 'n Suid-Afrikaner wat gekskeer. Dit lyk my...
17487
Kobus Kruger
kobusk@...
Feb 1, 2001 9:41 am
Natuurlik veroorsaak vroue die meeste ongelukke... Hulle trek doelbewus en met voorbedagte rade minirokkies en haai-polfaais aan, stap dan wippend langs die...
17488
Hoepel
deleon@...
Feb 1, 2001 9:45 am
... baie ... Hoepel: Ek dag dan sy's van Sasolburg?...
17489
Taal Beeld
taal@...
Feb 1, 2001 10:26 am
... Jaarik: Redenasie is nie 'n drastiese maatreël nie. Ons sou miskien nog 'n paar gesprekkies gehad het, vóór hulle ons in hegtenis geneem het. ... LeonB:...
17490
Karin Bloem
Bloem.Karin@...
Feb 1, 2001 10:29 am
Van KarinB Dankie, Gerda, nee wat, ek is gelukkig nie liggeraak nie. En in elk geval is ek 'n goeie bestuurder dus het ek geweet die kritiek is nie op my...
17491
Jan Stander
jannas@...
Feb 1, 2001 10:38 am
Gisteraand laat ek my Gaad 5-dogter 'n Afrikaanse speltoets skryf, en die meisiekind moet toe kies tussen "reis" en "rys" in die volgende sin:- "My Ma gaan per...
17492
-> leon jacobs
talktome@...
Feb 1, 2001 10:41 am
Hello Almal! Ek is geforseer om een van die volgende sinsnedes te gebruik: [naam] vat jou plekke. [naam] neem jou plekke. peiling: Wat verkies julle? thank...
17493
michiel geldenhuys
mdg@...
Feb 1, 2001 11:06 am
Michiël: Leon ek stem vir neem. Vat is vir my om dit fisies saam met jou te vat en daarmee weg te loop. Neem jou plek in is om dit te "beset"....
17494
Petri Jooste
rkwjpj@...
Feb 1, 2001 11:34 am
My eerste reaksie was om te dink aan 'n afsetter wat met atlete praat: "Neem julle plekke!", maar toe sien ek die sin het die enkelvoud "jou". Is dit dus 'n...
17495
Taal Beeld
taal@...
Feb 1, 2001 11:40 am
SPEL het twee meervoude. Gewoonlik is dit spele (soos in Olimpiese Spele), maar wanneer spel verwys na 'n pot of onderafdeling van byvoorbeeld tennis, gholf...
17496
Gerda
geriana@...
Feb 1, 2001 2:24 pm
Neem jou plek in, klink beter, dan nie? Vat jou plekke= vat die ding weg en plekke kan nie weggevat of weggeneem word nie. En jou plekke werk nie, want jy kan...
17497
Karen Garbers
garbersk@...
Feb 1, 2001 3:59 pm
Kan iemand asb help met inligting oor: 1 Bronne vir Afrikaanse taalonderrig vir volwassenes - teikengroep: beroepslui, nagraadse studente, dipomate 2 Wat is...
17498
Henri Burger
hb26@...
Feb 1, 2001 4:35 pm
... Nee, asb. nie! Dis ongelukkig so dat poniekoerante, veral in Brittanje, nie 'n baie goeie reputasie het nie. Koerantliefhebbers verkies 'n 'regte' koerant....
17499
Paul Eloff
groningen@...
Feb 1, 2001 6:57 pm
Paul: Sover ek weet is rural in amptelike taal eenvoudig die teenoorgestelde van urban/stedelik. Die woord rural hou dus al daardie betekenisse in wat Leon en...
17500
frits vrij
fritsvrij@...
Feb 1, 2001 6:59 pm
Waar kry jy dit, Leon? Ek het dit nie eerder gehoor nie. Maar dis baie oulik. Frits ... ...
17501
Henning. Pieterse
hpieterse@...
Feb 1, 2001 7:00 pm
Hoërskoolleerlinge kan vanjaar deelneem aan die Afrikaanse Ekspo. Een van die projekte is ’n navorsingstuk oor Afrikaans vanuit ’n buitelandse...
17502
frits vrij
fritsvrij@...
Feb 1, 2001 7:03 pm
Daagse Jan, In Hollands kry net: paadje- die enkelwoord is: pad- (waaroor jy loop); let op die verlenging in die klinker: paadje-; die verlenging van die...
17503
frits vrij
fritsvrij@...
Feb 1, 2001 7:07 pm
manlike motorbestuurders sal nie rubbernek > Okay Kobus, hierdie is pragtig. Wat se jy, Jaarik? Ek gaan hom vir my lysie skryf. Ons gaan rubbernek.- Frits ...
17504
frits vrij
fritsvrij@...
Feb 1, 2001 7:09 pm
Okay Gerda, hierdie woord is beter gekies: sleurtaal! dankie Frits ... _________________________________________________________________________ Get Your...
17505
Yaroslav Kudiyarov
jaarik@...
Feb 1, 2001 7:17 pm
nou ja, Gerda.... slim. maar almal weet al die sielkundiges het 'n onlesbare begeerte om manipulasie in alles te probeer vind. ek weet deur my eie ervaring.......
17506
Yaroslav Kudiyarov
jaarik@...
Feb 1, 2001 7:20 pm
... Jaarik: Redenasie is nie 'n drastiese maatreël nie. Ons sou miskien nog 'n paar gesprekkies gehad het, vóór hulle ons in hegtenis geneem het. ... LeonB:...