Beste Dirk Goed om van jou te hoor. Touché. In die gedig máák Trienke van "sardyn" kontekstueel 'n groter vis as "sardientjie". En dié taalmoontlikheid wil...
1761
Johan Combrink
tesourus@...
Jul 1, 1999 7:23 am
Wat IS 'n "timeline", Johan? Dan help ek, as ek kan, graag met 'n vertaling. Johan Combrink tesourus@... Sperandum!...
1762
Johan Combrink
tesourus@...
Jul 1, 1999 7:17 am
Daar bestaan 'n Lys Sopyskaarteterme wat deur die destydse Spoorwegtaalburo uitgegee is. Ek dink wyle dr. Gert Labuscagne was die dryfkrag hieragter (natuurlik...
1763
Johan C Erasmus
2000@...
Jul 1, 1999 9:14 am
Leon, Net kortliks so 'n bietjie goeie nuus oor die gebruik van Afrikaans. Met genealogie as my stokperdjie is ek uit die aard van die saak al 'n hele paar...
1764
Leoni
leoni@...
Jul 1, 1999 8:52 am
Leonie: So 'n rukkie gelede het ek navraag gedoen oor die term JUSTEER. Ek het voorstelle vanaf hierdie lys aan Prof. Johan Combrink gestuur vir sy ...
1765
Grove Erasmus
grove@...
Jul 1, 1999 10:48 am
Ek is seker te jonk daarvoor, maar wat is die spel "kennetjie" ? Ons is in my laerskool dae verbied om kennetjie te speel. Net een probleem, ek het net nooit...
1766
Neels Jackson
njackson@...
Jul 1, 1999 12:36 pm
Neels: Dis 'n lekker versie - en 'n lekker voorbeeld om jou argument te steun, Dirk. Ek kan steeds nie verstaan waarom mense wat tale wil bevorder, te velde...
1767
Johan C Erasmus
2000@xxxx.xx.xxx
Jul 1, 1999 7:37 pm
Aan Johan Combrink Baie dankie vir jou vriendelike reaksie. Ek bedoel met "timeline" 'n kronologiese opsomming van gebeure bv. "Timeline of Western...
1768
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Jul 1, 1999 7:37 pm
Hester, Baie dankie vir jou reaksie, maar ek's bevrees jy slaan die bal volkome mis. Ek stel voor jy lees, of herlees, eers: 1. My oorspronklike brief van 22...
1769
Johan C Erasmus
2000@xxxx.xx.xxx
Jul 1, 1999 8:01 pm
En skielik praat almal toe saam oor kosterme ;-)) Dis darem nie sonder goeie rede dat daar dikwels tong in die kies gese word Suid-Afrikaners grawe hulle...
1770
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Jul 2, 1999 10:39 am
From: JAN PRETORIUS [SMTP:JANP@...] <mailto:[SMTP:JANP@...]> Sent: 02 July 1999 11:52 Subject: Re: [taalgesprek] Afro-Nederlands ...
1771
Johan Combrink
tesourus@xxxx.xx.xxx
Jul 2, 1999 3:00 pm
Aan Johan Eraasmus Baie dankie Johan vir jou verduideliking As dit gaan oor opskrif vir 'n tabelagtige hoofstuk sou ek ietsd aan die hand doen soos TYD,...
1772
Hester Lamprecht
heslam@xxxx.xx.xxx
Jul 2, 1999 3:34 pm
Lo, ontspan! Ek lug maar net my mening. Ek het alles gelees en oorgelees en ek volstaan by hoe ek oor die term voel - ook oor my kwalifikasie dat dit in...
1773
A.Hicks
ahicks@xxxx.xx.xxx
Jul 2, 1999 7:15 pm
Anne-Marie: Dit was vir my interessant dat daar skynbaar net een boek oor die onderwerp is - die Fedhasa/Spoorweg-woordeboek! Daar was ook af en toe ...
1774
dirk@xxxxxx.xxx.xx.xx
Jul 5, 1999 9:17 am
... Daar was iewers in die laaste twaalf maande op SATV, waarskynlik Pasella, 'n insetsel daaroor. Dit word nou 'n georganiseerde sport met amptelike reëls...
1775
Wolhuter G
GWolhuter@xxxx.xxx.xxx
Jul 5, 1999 10:32 am
Die Huishoudkundewoordeboek/Home Economics Dictionary bevat ook talle kosterme....
1776
Nic. & Juliette
ram2ram@xxx.xxx
Jul 6, 1999 2:37 am
(Dit keer een inset in het nederlands ) Leuk, wij speelden als kinderen dit spel ook in Nederland, waar wij het Paternullen noemden. Ik herrinner me ook dat de...
1777
Van Zyl de Villiers
vzdevill@xxx.xx.xxx
Jul 6, 1999 4:43 am
Van Zyl: Dit is dalk mosterd na die maal, maar hier is nog iets oor kos. In dieselfde katalogus waarna Leonie verwys, verskyn daar ook besonderhede van die...
1778
Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x...
Jul 6, 1999 5:14 pm
Dirk: baie dankie vir jou explikasie van 'kennetjie'. Jy skryf: Die meeste (variasies) behels dat jy die kennetjie uit die een of ander posisie in die lug...
1779
Johannes Drotskie
jdrotski@xxxxx.xxxx
Jul 6, 1999 12:25 pm
HannesD: Baie dankie vir die wye reaksie op my navraag oor kosterme. Ek het die navraag gerig namens 'n kollega wat nie op ons lys is nie, en sy vra dat ek...
1780
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Jul 6, 1999 12:38 pm
Kan die rekenaartaal-kenners help: Wat is die volgende in Afrikaans: on line = gekoppel, maar hy werk nie altyd so mooi nie e-tailer = ? hosting = ?...
1781
Hester Lamprecht
heslam@xxxx.xx.xxx
Jul 6, 1999 6:04 pm
Dagsê - ek benodig die Engelse woord "retainer" nogal baie en retensiefooi wil maar net nie reg klink nie. Is daar 'n beter woord? Ek gebruik soms ...
1782
Stefan Ferreira
StefanF@xxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 7:14 am
Online het nog altyd 'n groot gesukkel afgegee. Probeerslae het gedraai by aanlyn, intyds, koppellyn, aangeskakel, ingeskakel en dies meer. Nie een wou...
1783
Frikkie Geldenhuys
FGeldenh@xxxxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 7:10 am
Ek het nie 'n antwoord op jou vraag nie aangesien ek nie weet in watter konteks "retainer" gebruik word nie. Rentensiefooie word algemeen gebruik waar fooie of...
1784
Stefan Ferreira
StefanF@xxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 7:42 am
Ek gebruik so nou en dan "bindgeld" of "vaste honorarium" na aanleiding van die Groot Woordeboek (Kritzinger, Schoonees ens.), maar soms ook "vaste jaargeld",...
1785
Johan Combrink
tesourus@xxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 8:34 am
Beste Hester Ek het gevind dat "bindgeld" goed werk vir "retainer". Johan Combrink tesourus@... Sperandum!...
1786
Grove Erasmus
grove@xxxxxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 8:37 am
Besoek www.afrikaans.com vir volledige lys van termes....
1787
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Jul 7, 1999 8:49 am
Leon van den Berg: Baie dankie S-tefan. Ek sal nie met "oplyn" kan saamleef nie. Kan mens dan nie maar die aanvaarde telefoonterm "deurgeskakel" gebruik nie,...
1788
Johan Combrink
tesourus@xxxx.xx.xxx
Jul 7, 1999 8:31 am
Beste Taalbeeld Hosting = gasheer wees, of as jy 'n vrou is, gasvrou wees (vir) Gee my asb. 'n voorbeeld of twee waar "gekoppel(d)" nie lekker werk vir "on ...
1789
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Jul 7, 1999 8:51 am
... Leon: "Taalgesprek" word nou ook 'n diensverskaffer. Mooi!...