Colin: Die grondwet het wel sekere ingeboude beskermings, maar dit kom voor asof die regering hulle geensins daaraan steur nie - en gaan hulle hulle aan MWU...
19347
Hoepel
deleon@...
May 1, 2001 8:15 am
... ek ... word? ... land ... Hoepel: Ek dink nie jy is dweepsiek nie, baie van ons voel net so. Maar ons moet ook die praktiese kant van die saak in ag neem:...
19348
Taal Beeld
taal@...
May 1, 2001 8:33 am
... LeonB: Ek voel nes jy, Henning. Maar elke mens neem sy eie besluite. My oudste broer woon al byna 40 jaar in Londen, my naasoudste broer ook sowat 40 jaar ...
Dit kry 'n mens nou. Ry of bly; so tussen Vryheidsdag en Werkersdag breek die ou tweespalt weer uit. Teveel openbare vakansiedae agtermekaar is kennelik...
19351
frits vrij
fritsvrij@...
May 1, 2001 12:21 pm
Stem saam met jou, Henning. My laatste woord vir hierdie onderwerp. Frits ... _________________________________________________________________________ Get...
19352
frits vrij
fritsvrij@...
May 1, 2001 12:24 pm
Nee wat, Colin, ek het nie so groot reg nie; ek is in Holland; maar ek is lief om vir Suid-Afrika te kom woon in die toekoms, sodra ek kan los kom hier. Die...
19353
Colin Pretorius
cpp1@...
May 1, 2001 10:48 pm
Lo, ek het nie die begeerte om tweespalt te saai of te bevorder nie, en dit was sekerlik nie die idee agter die epos nie - ek wil net die punt gemaak het wat...
19354
Colin Pretorius
cpp1@...
May 1, 2001 10:55 pm
Frits, ... Ek verstaan jou gevoel, Frits, maar dit is seker nie net die immigante nie? Ek betwyfel nie dat hulle wel 'n impak het nie, maar dit kan seer seker...
19355
Dries Venter
ventera@...
May 1, 2001 11:58 pm
Waar kom die woord Fundi vandaan? Ek het nou onlangs AA Pienaar (Sangiro) se boek "Simba" gelees en daarin gebruik hy die woord fundi asof dit uit 'n swart...
19356
Samuel Murray
smurray@...
May 2, 2001 6:31 am
... Samuel: 'n Nguni variant van die woord is "funda", wat beteken om te leer. Dalk is daai "i"-uitgang die een of ander voltooide vorm, wie weet....
19357
Jan Stander
jannas@...
May 2, 2001 6:31 am
Weet iemand of die Afrikaanse ensiklopedie, Wêreldspektrum, ooit op CD-ROM uitgegee is? Indien wel, deur wie, hoeveel, ens.? Enige inligting sal welkom wees. ...
19358
Samuel Murray
smurray@...
May 2, 2001 6:42 am
Samuel: Ek kry hierdie navraag in my inboks. Kan enige van julle help? Hulle dink blykbaar dis "Afrikaans" (want dis uit Afrika)....
19359
Taal Beeld
taal@...
May 2, 2001 7:00 am
Paul: Beste Taalgespreksgenote, wat hierop volg het ontstaan na aanleiding van 'n vraag, na ek meen van Samuel, oor 'het onthou' en 'het geonthou', waarop...
19360
Taal Beeld
taal@...
May 2, 2001 8:01 am
LeonB: Ek het met 'n skok verneem dat dr. Kas Deprez van die Universiteit van Antwerpen einde verlede jaar reeds dood is op 55. Hy sou vanjaar weer SA besoek...
19361
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 2, 2001 9:13 am
Ek het toe uitgevind die Industrial Registrar is (volgens die Wet op Arbeidsverhoudinge) die Nywerheidsregistrateur. Maar soos die regsadviseur sê, "die ou is...
19362
frits vrij
fritsvrij@...
May 2, 2001 9:28 am
... Die instroom van miljoene Turke,Marokkane en asielsoekers is 'n ramp; die demokratie is te swak om dit te keer en die mense misdraag hulle. Dis nie lekker...
19363
Taal Beeld
taal@...
May 2, 2001 10:00 am
19364
Karin Bloem
Bloem.Karin@...
May 2, 2001 12:25 pm
KarinB gee 'n (klein) antwoord op Pieter se vraag oor die Afrikaanse ekwivalente van 'n paar Engelse akronieme: Op ons lys van algemene afkortings hier by...
19365
Christo Lemmer
clemmer@...
May 2, 2001 1:01 pm
Henning, ons het meer mense soos JY hier nodig. Vat vyf!...
19366
Christo Lemmer
clemmer@...
May 2, 2001 1:09 pm
Leon, watter broer van jou se Ingels is die beste: die een in Londen of die een in Durban?...
19367
Pieter Taljaard
pietertal@...
May 2, 2001 2:34 pm
Dankie Karin. P ... en waaroor John Coetzee 'n vaderlike oog hou) het ons die volgende twee uit ... Suid-Afrikaanse ... wat op ons lys is, nie betrekking het...
19368
Gerda Naude
geriana@...
May 2, 2001 2:53 pm
Frits, Ekskuus as ek hier inval. Julle gesprek is egter vir my baie interessant. Het julle nie genoeg immigrasiereëls nie? Weet jy, my peetseun (soos jy al ...
19369
Gerda Naude
geriana@...
May 2, 2001 2:54 pm
... Dit lyk vir my reg so. Dis waar dat mens 'n koppelteken in Afrikaans gebruik, maar in Engels kom dit ook soms voor soos bv self-image. In hierdie geval sal...
19370
Johan Buys
buysj@...
May 2, 2001 3:21 pm
Johan Buys: Met vreugde lees ek dat ons Colin Pretorius as taalgespreksgenoot bygekry het en ek voeg my verwelkoming aan hom by dié van ons lysbaas en ander ...
Colin, Die 'gaan of bly', en die geloofskwessies, ervaar ek net so jy dit hieronder, en trouens reeds eerder, verwoord het. Ek is nou 'n hele paar jare op...
19372
Colin Pretorius
cpp1@...
May 2, 2001 10:56 pm
Frits, ... Ag nee Frits, moenie bie beeste so beledig deur hulle met Hollanders te vergelyk nie :-) ... Meeste van hierdie punte kan ons ook op ons in SA van...
19373
Leoni
leoni@...
May 3, 2001 12:03 am
Daai "i" uitgang dui op 'n naamwoord. Voorbeelde ww: funda: Leer naamwoord: Umfundi - student ww: sebenza: werk naamwoord: isisebensi: werker naamwoord:...
19374
Lo Raavé
loraave@...
May 3, 2001 1:22 am
Lo: Op die gevaar af dat dit geen taalgesprek-bydrae is, dit is nie, val ek op my beurt ook in die gesprek in. Die Europese immigrasiereëls is, in...
19375
michiel geldenhuys
mdg@...
May 3, 2001 6:15 am
Michiël: Taalgespreklede: Iemand het navraag gedoen oor Afrikaanse terme in Siviele Ingenieurswese; ek het ongelukkig die adres verlore laat gaan. Hierby 'n...