Hallo, kan een of ander slim iemand dalk vir my sę wanneer (en of) padda (permanent) opgehou spring het in Nederlands en 'n kikvors geword het? Ek het nie 'n...
1959
Willem Louw (HK)
willeml@xxxx.xxx.xxx
Aug 2, 1999 9:08 am
Sterkte met die GROOT taak. Willem ... From: rykheer [mailto:rykheer@...] Sent: 30 Julie 1999 03:15 To: taalgesprek@onelist.com Subject: [taalgesprek]...
1960
Hannes Cilliers
hancil36@xxxxxxx.xxxx
Aug 2, 1999 9:37 am
Stefan Ferreira: Ek het nie regtig 'n probleem met 'aanhegsel' nie, maar hoe heg 'n mens nou fisies iets aan 'n rekenaarstuk as jy dit nie met jou hande kan...
1961
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Aug 2, 1999 9:47 am
Van Leon: Noudat ek weer daaraan dink, wat het geword van wyle prof. Combrink se stelling " 'n taal se rykdom lę in sy sinoniemwoordeskat"? Waarmee ek...
1962
Karin Bloem
karinb.s1@xxx.xx.xxx
Aug 2, 1999 9:54 am
Kan iemand help, asb? Praat 'n mens van 'n lewensdreigende situasie of is dit lewensbedreigend. (In Engels "life-threatening situation") Dankie Karin...
1963
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Aug 2, 1999 10:20 am
... Leon van den Berg: Ek het verlede jaar reeds 'n gemeenskapstydskrif ("Voices") vir my buurt (hoofsaaklik Engels) uitgebring. Vanjaar beoog ek naas "Voices"...
1964
Stefan Ferreira
StefanF@xxxx.xx.xxx
Aug 2, 1999 11:35 am
Henpen, my Nederlandse woordeboek reken 'n "frog" is 'n kikvors en 'n "toad" is 'n pad (meervoud padde). Die 'toad' is maar deel van die 'frog'-familie, maar...
1965
Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x...
Aug 2, 1999 8:53 pm
Henpen vraagt: Wanneer is de 'padda' in Nederland 'kikvors' geworden? Het antwoord luidt: nooit. Een pad (Eng: toad) is iets anders dan een kikvors (Eng:...
1966
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Aug 2, 1999 12:38 pm
Leon: Lewensgevaarlike situsie?...
1967
Stefan Ferreira
StefanF@xxxx.xx.xxx
Aug 2, 1999 1:02 pm
Lewensgevaarlike toestand?...
1968
Heslam
heslam@xxxx.xx.xxx
Aug 2, 1999 1:38 pm
Dagsę almal - ek het lank net geloer, aangesien ek effe besig was met oorlewing. Karin, sou lewensgevaarlik nie werk nie? Lewensbedreigend sę eintlik...
1969
Lo RaavÊ
loraave@xxxxxxx.xxx
Aug 2, 1999 12:48 pm
Karin, Ek stem vir lewensBEdreigend. Lo ... Van: Karin Bloem <karinb.s1@...> Aan: Taalgesprek <taalgesprek@onelist.com> Datum: maandag 2 augustus 1999...
1970
Johan C Erasmus
2000@xxxx.xx.xxx
Aug 2, 1999 7:15 pm
'Lewensgevaarlik' het nie heeltemal dieselfde gevoelsbetekenis as 'lewensbedreigend' nie. Laasgenoemde word byvoorbeeld dikwels i.v.m. 'n krisis gebruik -...
1971
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Aug 3, 1999 6:51 am
1972
Grove Erasmus
grove@xxxxxxx.xx.xxx
Aug 3, 1999 6:34 am
Dit gaan (soos te verwagte) alles oor Rand en sent (geld)....
1973
Wannie Carstens
AFNWAMC@xxxxxx.xxx.xx...
Aug 3, 1999 5:58 am
Leon, jy is reg as jy sę dat daar rykdom lę in 'n taal se sinoniemskat. Ons moet egter ook onthou dat eenvormigheid - veral t.o.v. meer tegniese terme - die...
1974
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Aug 3, 1999 9:32 am
Leon van den Berg (lysbaas): Mnr. Jurgens Young het my gebel en sę "vergifte voëls" (vandag se Beeld, bl. 15) klink vir hom vreemd, al is dit korrek. Hy sou...
1975
Stefan Ferreira
StefanF@xxxx.xx.xxx
Aug 3, 1999 1:10 pm
Ek het verlede week in Wynand Claassen se rubriek in Sport-Beeld opgemerk hy reken die Bokke se vertoning "daar onder" was skokwekkend. Vir my is dit...
1976
Karin Bloem
karinb.s1@xxx.xx.xxx
Aug 3, 1999 1:37 pm
Baie dankie vir die antwoorde. Ja, ons gaan lewensgevaarlik gebruik, maar dink julle nie daar is tog 'n effense betekenisverskil tussen lewensgevaarlik en...
1977
Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx....
Aug 3, 1999 3:53 pm
Dankie aan almal wat my inligting gegee het oor die 'wik' in 'wik en weeg'. Nou het ek iets geleer. En Nic, hierdie is een van die beste opstelle wat ek in 'n...
1978
Mike Erasmus
mikeerasmus@xxxxxxxx....
Aug 3, 1999 6:13 pm
Hallo almal Vir diemense wat by die werk gedwing word om Engels te wees, jy kan WEL (byna) Afrikaans tuis en tuis voel op jou rekenaar.. Die volgende...
1979
Gerhard Burger
jgburger@...
Aug 3, 1999 6:17 pm
Van Gerhard Burger jgburger@... Wanneer 'n mens baie kopie persklaar maak, verstom jy jou aan al die mense wat "oppad" is; waarheen "ookal". "Meskien"...
1980
Elna R
elnar@...
Aug 3, 1999 10:11 pm
Ons het by Prolingua lang debatte gevoer oor die petrolstorie en daar is besluit om ongelode te aanvaar omdat die petrolmense daarop besluit het. Elna...
1981
Taal Beeld
Taal@...
Aug 4, 1999 8:58 am
Leon: Inderdaad, Gerhard! Wat Frans betref, het onse Langenhoven gesę hy wil dit nie aanleer nie, want dis die enigste taal waarin jy nie behoorlik kan vloek...
1982
hennetjie
henpen@xxxxxx.xx.xxx
Aug 4, 1999 9:22 am
Karin"& medelysenaars, Wou net nog sę dat 'lewensgevaarlik' vir my meer iets in die situasie is - soos wanneer 'n mens met 'n rubbertoutjie om jou lyf van...
1983
hennetjie
henpen@xxxxxx.xx.xxx
Aug 4, 1999 9:13 am
Baie dankie, Stefan en Chris, vir die betekenisse van die Nederlandse 'pad' & 'kikvors' Wat sou die woorde self beteken, wonder ek? Die Swede gebruik ook...
1984
Hannes Cilliers
hancil@xxxx.xx.xxx
Aug 4, 1999 9:32 am
Hannes Cilliers: Op 'n ander lys het ek Beeld lof toegeswaai oor die gebruik van 'n sekere uitdrukking en op aandrang van Leon van den Berg herhaal ek dit...
1985
Johan C Erasmus
2000@xxxx.xx.xxx
Aug 4, 1999 9:40 am
Stefan, ek stem saam, Wynand skokwekkend is skrikwekkend. Dit klink vir my byna netso erg as mense wat sę dat iets vir hulle verskriklik mooi is! Dit rym mos...
1986
Lo RaavÊ
loraave@xxxxxxx.xxx
Aug 4, 1999 11:11 am
Lo: In Nederland en Vlaanderen is dit volkome normaal om (amper) alle programme Nederlandstalig in gebruik te neem. Dis natuurlik die aantalle wat tel, maar...