Jan: Karin, ek dink dit is eintlik 'n snaakse (eienaardige) situasie waar iemand wat 'n uitdrukking of naam van iets uit 'n ander taal wil oorneem, gebruikers...
23473
Paul Eloff
groningen@...
Dec 1, 2002 8:11 pm
Jan Pretorius: Waarom kan "bulletjie rugby" nie netso in Engels gebruik word nie - mits die gebruikers van die Engelse taal dit so wil hê? Paul: Jan, jy's...
... wat laat ... Oom Paul, ek het geen probleem met die oorneem van "bulletjie rugby" deur Suid-Afrikaanse Engels nie. Inteendeel, ek sal verbaas wees as hy ...
23475
Paul Eloff
groningen@...
Dec 2, 2002 4:58 am
Paul: Henri, jy's ook reg. Ook meen ek nie dat dat jou vermelding van mini ruigby 'n aanbeveling was dat ons in SA Engels dit moes gebrui8k nie. Soos jy sê...
Dankie Gerda, Lo, Lo ek sal eers nog 'n bed moet koop voordat ek aan 'n rekenaar en telefoonlyn toekom! My taalfratse sal ek voorlopig slegs in die strate en...
Cornelis: Ek kan nou nie wag om dit vir Lo se rubriek in te stuur nie. Wanneer ek die woord 'koukleum' tik gee my Afrikaanse spellingkorrektor: "kaakklem". Dit...
23478
Hoepel
deleon@...
Dec 2, 2002 6:09 pm
Cornelis: Ek kan nou nie wag om dit vir Lo se rubriek in te stuur nie. Wanneer ek die woord 'koukleum' tik gee my Afrikaanse spellingkorrektor: "kaakklem". Dit...
Mooi dat dit onbekend lyk! Paul Eloff sal dit uit sy kou Nederlandse tyd ken. Maar kleum klink ook vir my snaaks in Afrikaans net soos baie 'eu' woorde. ...
23480
Jan Pretorius
schout@...
Dec 2, 2002 7:45 pm
Jan: Wat 'n kostelike staaltjie, Lo! Tussen hakies: kom "poelier" dikwels voor in die Nederlands noord van die groot riviere? Word dit só uitgespreek na...
23481
Paul Eloff
groningen@...
Dec 2, 2002 7:48 pm
Paul: Cornelis spelkorrigeerder verstaan net nie dat kleum nie klem is nie. Mens moet ook nie teveel van 'n spelkorrigeerder verwag nie, dis per slot van sake...
Ek het iets snaaks opgemerk toe ek dié stukkie probeer lees het, nl dat ek al die woorde buiten 2 verstaan het (uit 95, dus sowat 2% onverstaanbare woorde),...
23483
Lo Raavé
loraave@...
Dec 2, 2002 11:42 pm
Hallo Dries, Dis vir my baie oulik dat jy die verstaanbaarheid van die kasetaal-stukkie statisties verwerk het. Ja, as mens 'n 'stukkie' in 'n vreemde taal...
23484
Lo Raavé
loraave@...
Dec 2, 2002 11:42 pm
Hallo Jan, Dis nie altyd dat 'n kasetaal-stukkie liefs twee reaksies oplewer nie. Ja, die ...lier van poelier klink dieselfde as die lier van winkelier. Ek het...
23485
Andrew James
andrewj@...
Dec 5, 2002 9:44 am
Aangesien ek al vantevore per ongeluk 'ontlys' is, stuur ek hierdie e-pos om my status te toets. Ek het 3 dae laas iets van Taalgesprek ontvang. Groete....
23486
Ludwig Heuer
lfh@...
Dec 5, 2002 9:47 am
Die mense lyk maar stil... Ludwig ... From: Andrew James [mailto:andrewj@...] Sent: Thursday, December 05, 2002 11:44 AM To: taalgesprek ...
23487
Karin Bloem
KarinB@...
Dec 5, 2002 9:59 am
Karin: Jy lewe nog! Dis maar stil by Taalgesprek. Party is seker al met vakansie en ander spook om klaar te kry voor Krismisvader sy opwagting maak. ... ...
23488
Gerda
naudeofs@...
Dec 5, 2002 3:13 pm
Ludwig: Die mense lyk maar stil... Gerda: Peins oor hul sondes, en maak reg wat reg te make is. Ons spreekkamers is vol van seer tande en stukkende siele en...
23489
Paul Eloff
groningen@...
Dec 5, 2002 9:14 pm
23490
Karin Bloem
KarinB@...
Dec 6, 2002 6:29 am
Karin: Ja, dis 'n melankoliese tyd van die jaar. Het julle Wilhelm Jordaan se rubriek vandeesweek in Beeld gelees? Hy skryf so raak. Ludwig: Die mense lyk...
23491
Karin Bloem
KarinB@...
Dec 6, 2002 7:08 am
Karin: Ek het 'n rukkie gelede navraag gedoen oor bulletjie rugby - wat sou dit in Engels wees? Of gebruik 'n mens dit net so, net in aanhalingstekens? Lyk my...
Joan: Hi Karin, ek het nogal baie terugvoer daaroor gesien. As ek reg onthou is die Engels mini-rugby. Karin: Ek het 'n rukkie gelede navraag gedoen oor...
23493
Karin Bloem
KarinB@...
Dec 6, 2002 7:58 am
Karin: Dankie, Joan. Dis soos ek vermoed het - ek het die insette misgeloop. Ons IT-mense het onlangs 'n nuwe stelsel op ons rekenaars gelaai en sedertdien...
23494
Jan Pretorius
schout@...
Dec 6, 2002 10:35 am
Jan Karin, daar was nogal heelwat reaksie. My eie van 28 Nov. stuur ek weer hieronder. Paul Eloff het ook iets oorspronkliks gestuur, as ek reg onthou. ...
AG Visser het 'n baie mooi gedig geskryf: Eheu Fugaces Anni (Sp??). Ek het omtrent 20 jaar gelede eenkeer (en ook net EEN keer) op die radio 'n toonsetting...
23496
Gerhard Burger
burgerg@...
Dec 6, 2002 6:57 pm
Gerhard B: Aangesien dit nou stil raak: Ek trek vanoggend 'n boksstorie van AP af waarin vertel word hoe een van van die boeties Klitschko (albei kort oor die...
23497
Gerhard Burger
burgerg@...
Dec 6, 2002 6:57 pm
Gerhard B: RSG berig die afgelope tyd so dikwels van mense wat ontruim word dat ek begin wonder of ontruim se betekenis verruim is sonder dat ek daarvan...
... Karin, Die Taalgesprek-argiewe is te vind by: http://groups.yahoo.com/group/taalgesprek/ Jy moet by Yahoo gerigistreer wees. Jy is reeds as "bloemkarin" !!...
23499
sondezo
sondezo@...
Dec 7, 2002 8:42 am
Tienie Holtzhausen sê: Taalgesprekkers, ek sien in 'n omsendskrywe van 'n baie groot organisasie hulle het gesukkel om early bird registration te vertaal....
23500
Hoepel
deleon@...
Dec 7, 2002 9:43 am
Gerhard B: As iemand Chris Louw dalk iewers raakloop, sê asb aan hom hierdie boeta raak nou die bliksem in oor die verslapping. Hoepel: Ek het sommer jou...
23501
Paul Eloff
groningen@...
Dec 7, 2002 1:05 pm
Liewe Vriende, In my betoog gisteraand oor FRANKSIE vir FRANCHISE het op 'n paar plekke fraksie gestaan waar dit franksie moes gewees het. Die wat my gewrog...