... Die idioom "... se kind" voel nie vir my na 'n kruk nie, maar het 'n bepaalde gevoelswaarde. Bostaande antwoord suggereer egter sterk dat die idioom NIE in...
2359
Michiel Erasmus
mikeerasmus@xxxxxxxx....
Aug 31, 1999 6:13 pm
So vir die interresantheid Die Metro het gister 'n brief in "Zuid-Afrikaans" geplaas. Dié koerant kry jy soggends op alle NS-stations. Groeten, Mike ... ...
2360
Michiel Erasmus
mikeerasmus@xxxxxxxx....
Aug 31, 1999 6:31 pm
Swaaaannnie, swaaaaannnnie, arrie tsamae! Monnna. Tjai. ... From: Gerhard Burger <jgburger@...> To: <taalgesprek@onelist.com> Sent: Saturday, August...
2361
Michiel Erasmus
mikeerasmus@xxxxxxxx....
Aug 31, 1999 6:33 pm
Jammer, die spreek is onbekend sover ek weet. Wel het ek agtergekom dat véél van "Afrikaans" se spreekwoorde byna selfde as Nederlands s'n is. ... From:...
2362
Dries Venter
venterap@xxxx.xx.xxx
Aug 31, 1999 6:18 pm
Ek stem nie saam dat dit "bobbejaan se kind" dui op die afkoms van 'n klein bobbejaantjie nie. In die sin waar dit gebruik word is dit nie so letterlik nie....
2363
cjm
pani.k@xxxxxxxxxxx.xxx
Aug 31, 1999 9:05 pm
Duitsers zeggen wel eens dat Nederlands een soort Duits is. Persoonlijk vind ik dat niet erg. Ik zou het dus misschien ook niet erg vinden als ik...
2364
cjm
pani.k@...
Aug 31, 1999 8:16 pm
Cornelis: "Erg" - lees hieronder Johan C Erasmus <2000@...> Ek bevind my onlangs in 'n geselskap waarin verskillende gesprekke gelyktydig gevoer word. ...
2365
cjm
pani.k@...
Aug 31, 1999 8:27 pm
Endives is het Franse woord voor andyvie. Ik meen dat in ZA wel dit woord op z'n Engels uitgesproken wordt. Het wordt dan - ten onrechte - gebruikt voor...
2366
cjm
pani.k@xxxxxxxxxxx.xxx
Aug 31, 1999 8:40 pm
BZN zanger Jan Keizer kreeg een hartoperatie. Hij zegt: " Toen ik nog half onder narcose was, heb ik - zo vertelde myn vrouw Marie me later - al meteen naar...
2367
cjm
pani.k@xxxxxxxxxxx.xxx
Aug 31, 1999 9:18 pm
Met genoegen heb ik gemerkt dat de verwantschap van Afrikaans en Nederlands tot veel discussie leidt. Dat deze lyst zich vooral wil richten op het Afrikaans is...
2368
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Sep 1, 1999 8:02 am
Anne-Marie: Kan so vaagweg onthou 'n Belgiese vriend het dit jare gelede vir ons voorgesit by 'n ete, maar ek dink nie Suid-Afrikaners ken dit eintlik nie. In...
2369
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Sep 1, 1999 8:19 am
Anne-Marie: Lo, ons weet die koloniale kase-opmerking was maar net 'n tikkie humor na die hewige debat die afgelope paar weke! Terloops, trots beteken nie net...
2370
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Sep 1, 1999 9:11 am
Anne-Marie: Huidiglik is 'n lang, lomp woord. Nou of tans is korter. In Sara word huidiglik " 'n amptenaraanse tydsbywoord" genoem wat ontstaan het uit " 'n...
2371
Grove Erasmus
grove@xxxxxxx.xx.xxx
Sep 1, 1999 9:03 am
Ek sal navraag doen met M-Net of dit moontlik is om NL kanale op TV hier te ontvang ... From: cjm [mailto:pani.k@...] Sent: dinsdag 31 augustus 1999...
2372
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Sep 1, 1999 9:41 am
Anne-Marie: M-Net sal jou moontlik nie 'n antwoord kan gee nie, die ouens by MultiChoice se DStv wel aangesien dit 'n satellietuitsending sal moet wees. Uit 'n...
2373
Christine Marais
vt21@xxxxxx.xxx.xxx.xxx
Sep 1, 1999 9:42 am
Christine: Toe ons onlangs met die EU-ooreenkoms te doen gehad het, het dit my ook geïnteresseer. Die Engels was nogal --Witloof chicory (Cichorium intybus...
2374
Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x...
Sep 1, 1999 7:08 pm
Ja Lo, jy is reg. Verskriklik reg. Ek hoor baie woorde as: ultiem, mega en wereld- Ik liet een vriend het langzame deel uit het 2e pianoconcert van Brahms...
2375
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Sep 1, 1999 10:53 am
Anne-Marie: Ek sal ook graag help, Leon - redigeer, opsommings edm....
2376
CHARL VORSTER
charlvorster@xxxx.xx....
Aug 31, 1999 8:36 pm
Hello Leon, Dit was aangenaam om jou hier onverwags tee te kom. Baie geluk met jou benoeming vir 'n Pendoring-verering! Groetnis. Charl ... From: Leon Jacobs...
2377
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 11:27 am
2378
CHARL VORSTER
charlvorster@xxxx.xx....
Sep 1, 1999 10:37 am
Net interessantheidshalwe, wyle Nic Swanepoel (SAUK omroeper), het die gewoonte gehad om iets as "afgryslik mooi" te bestempel! Charl Vorster ... From: cjm...
2379
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 11:41 am
... LeonB: Soos "scapegoats" is sondebokke gewoonlik onskuldig, maar hulle kry die skuld vir alles. Of is ons die sondaars?...
2380
Grove Erasmus
grove@xxxxxxx.xx.xxx
Sep 1, 1999 12:21 pm
Welkom aan alle Kase(Nederlanders) ! ... From: Taal Beeld [mailto:Taal@...] Sent: dinsdag 31 augustus 1999 12:09 To: 'taalgesprek@onelist.com' Subject:...
2381
Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x...
Sep 1, 1999 10:51 pm
Hola! Nederlanders zijn geen kazen! Wij zijn kaaskoppen! Vraag: Zijn er ook zulke namen die mensen in Zuid Afrika voor zichzelf gebruiken? Dus niet namen die...
2382
van_Niekerk Deon ...
Deon@xxxxxxxx.xx.xxx
Sep 1, 1999 1:53 pm
Een en 'n halwe uur. Deon ... From: Taal Beeld [mailto:Taal@...] Sent: Wednesday, September 01, 1999 1:27 PM To: 'taalgesprek@onelist.com' Subject:...
2383
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 1:32 pm
Leon: Ons kan gerus 'n lysie maak van al die Nederlandse woorde wat 'n effense ander betekenis het as hul Afrikaanse eweknieë. Ek dink vinnig aan die...
2384
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 3:45 pm
Leon van den Berg (voortaan LeonB genoem ná die koms van Leon Jacobs) skryf: Lees asb. van bo na onder: Leonie: Ek het gewonder of ons nie op gereelde basis...
2385
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 3:53 pm
LeonB: Ek het die volgende navraag gekry. My voorstel was "skuimroei", wat ons by Beeld gebruik....
2386
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Sep 1, 1999 4:04 pm
LeonB: Die enigste waarvan ek bewus is, is Boere. Maar dan noem sommige Ingelse (veral oud-Rhodesiërs) ons "hairy backs" en "rock spiders". As kinders het ons...
2387
Hilda en Gervaas
gervaas.hellin@xxxx.xxx
Sep 1, 1999 3:43 pm
... "Endives" is het correcte Franse woord voor "witloof" ; in Frankrijk gebruikt niemand het woord "chicons". "Witloof" (chicorée witloof) is trouwens ook...