Skip to search.
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.

Group Information

  • Members: 72
  • Category: Chatting
  • Founded: Jan 12, 1999
  • Language: English
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Hear how Yahoo! Groups has changed the lives of others. Take me there.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 29223 - 29252 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
29223 frits vrij
fritsvrij@... Send Email
Jan 12, 2012
11:20 am
Dagse Nick, ag, ekke is jammer; ekke het gedenk, miskien is daar mense wat vir die woord gehoor het. n 'moordsproeier' : lyk vir my n mens wat moorde sproei;...
29224 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Jan 22, 2012
2:14 pm
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg   b          bewussyn en...
29225 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Jan 25, 2012
7:59 am
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg d  dogmasspruit dikwels uit, sê Adler...
29226 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Jan 29, 2012
2:26 pm
TAALTERAPIE met behulp van ALFRED ADLERse a-z-trefwoorde Saamgestel, vertaal, vertolk en vertel deur Leon van den Berg a     absolute waarheidword deur...
29227 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Feb 7, 2012
5:38 pm
It’s fantastic! http://ryhmh25.zzl.org/httphome76solutions37752.php?egurCIDID=98 Tue, 7 Feb 2012 18:38:45 _____________________ "Gray, although this was...
29228 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Feb 15, 2012
11:26 am
http://tragoudia.net/wp-content/plugins/akismet/image.php?tie138.jpeg...
29229 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Mar 16, 2012
6:30 pm
http://trips2europe.co.uk/wp-content/themes/_woo-installer-backups/canvas-backup-2011-06-13-1325845749/cache/docs.php?industry138.img...
29230 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Mar 17, 2012
1:42 pm
Dinktaalwenk 60: Oplaas! ’n Natuurwetenskaplike persepsie dat “ubuntu” en “Gemeinschaftsgefhl” ons lewe se progressiewe grondslag vorm en nie...
29231 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Mar 26, 2012
3:50 pm
Dinktaalwenk 61:   ’n Materialistiese denker is wat as leë dop oorbly ná sistematiese ontmensing.   Dit word met ’n Ockam-mes gedoen deur alles te...
29232 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 1, 2012
3:12 pm
My finale weergawe van die taalterapie met behulp van Adler se a-z-trefwoorde, begin met aandag:   Tereg sê Alfred Adler aandag voer vooruitgang aan, wat...
29233 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 3, 2012
10:32 am
Kopnoot 1 by aandag, ons eerste Adler-a-z-trefwoord: * Op oppervlakke het die magselite in die 20ste eeu veral gefokusseer, want dis maklik meetbaar. Selfs ons...
29234 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 3, 2012
11:52 am
Koos du Plessis dig mooi volgens die rels wat Eugne Marais gestel het, al verkrag Marais hulle self. Hier's maar een van Marais se talle verkragtings wat...
29235 Niki Wessels
florafauna_za Offline Send Email
Apr 3, 2012
5:35 pm
"As ek verder kon sien, was dit omdat ek op die skouers van reuse kon staan." - Sir Isaac Newton _____ From: taalgesprek@yahoogroups.com...
29236 Samuel Murray
lacialacia Offline Send Email
Apr 9, 2012
7:51 am
Hallo almal Ek is die proefleser van 'n advertensieteks wat uiters direk vertaal is. My taak by di klint is om foute reg te maak maar nie om die teks oor ...
29237 Gerda
naude111 Offline Send Email
Apr 9, 2012
10:51 am
Hallo almal Ek is die proefleser van 'n advertensieteks wat uiters direk vertaal is. My taak by di klint is om foute reg te maak maar nie om die teks oor ...
29238 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 9, 2012
2:24 pm
Finale weergawe van die taalterapie met behulp van Adler se a-z-trefwoorde, gaan voort met aangebore & aangeleer:  Elke mens word gebore met drie basiese...
29239 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 15, 2012
7:13 pm
Dinktaalwenk 62: Die dood is rêrig vir die mensdom ’n groot seën. Daarsonder was daar geen ware vordering nie. Mense wat vir ewig lewe, sou die jeug nie...
29240 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 16, 2012
12:28 am
Dinktaalwenk 63:  Jou dood is g’n gebeurtenis in jou lewe nie: ons lewe nie om die dood te ervaar nie. As ewigheid nie vir ons oneindige tydsduur beteken...
29241 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 16, 2012
12:32 am
Dinktaalwenk 64: Om dood te gaan is geen kuns nie: die slegste kry dit reg. Om te lewe is ’n kuns: die beste kry dit nie goed reg nie. – Cornelis...
29242 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 18, 2012
8:29 am
“. . . 'n voorbeeld van Wittgenstein se semantiese kulkuns op sy beste/ergste. Die stelling is totaal betekenisloos, semanties leeg, onsin -- maar hel, dit...
29243 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 18, 2012
3:31 pm
Leon: "Wittgenstein kul nie, hy ontkrag eintlik." Sam: Bedoel jy dalk verkrag? Leon: Nee, ek bedoel allesbehalwe verkrag; ek stel dan juis ontkrag teenoor...
29244 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 23, 2012
4:07 pm
Finale weergawe van die taalterapie met behulp van Adler se a-z-trefwoorde, gaan voort met ambisie:   Ambisie en ydellikheid, sê Alfred Adler (1870-1937),...
29245 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
Apr 30, 2012
3:37 pm
McLuhan Marshall kyk in truspieël nou en sien gewoon verstreke saak. Dan word truspieël kristal gou en hy kan ook wat kom uitmaak.   God se medemenslik mens...
29246 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 1, 2012
12:11 pm
           Wit lieg   Nie eens die gekste glyjakkals kan swart olie as melk verkoop. Met oogopslag is swart mos vals: Hoeveel kan hulle só vasloop?...
29247 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 3, 2012
12:51 pm
Dis al   Dis die spat, dis die kolk: dis die veld, dis die knal; en 'n galaksie draai met inwaartse val – dis al. Dis 'n planeet gekom uit ewige slaap, dis...
29248 Samuel Murray
lacialacia Offline Send Email
May 4, 2012
12:30 pm
Hallo almal Afrikaners kyk dikwels op die kaaskoppe neer omdat hulle so Engelse woorde leen, maar hoe sou julle die volgende in Afrikaans vertaal sodat dit nie...
29249 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 13, 2012
12:00 pm
Ek dink di raak skeppings kom uit die perde se bek van 'nhorskool in Durban. Di inrooi is my gunstelinge (byvoegings tussen hakies). Wat's...
29250 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 16, 2012
10:43 am
Dis al (3)   Dis die aap, dis sy val: dis die veld, dis g’n bos; en 'n mens dwaal nakend in eensame vlug – dis al.   Dit is plofstof gekom met die...
29251 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 16, 2012
10:48 am
Sam: ". . . maar hy jok van die vallende aap -- die aap sit nog stewig in die boom -- met al vier sy wyfies."   Leon: Agge nee Sam, moet jy rêrig onse...
29252 Leon van den Berg
taalbeeld Offline Send Email
May 16, 2012
12:08 pm
Dis al (4)   Dis die woord, dis die reël: dis die pers, dis die druk; en die mens leef eeue visueel lineêr – dis al.   Dis elektrisiteit wat gehoor...
Messages 29223 - 29252 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help