Skip to search.
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.

Group Information

  • Members: 72
  • Category: Chatting
  • Founded: Jan 12, 1999
  • Language: English
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Message search is now enhanced, find messages faster. Take it for a spin.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 4313 - 4342 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
4313 Taal Beeld
Taal@... Send Email
Dec 1, 1999
8:10 am
... LeonB: Ek stem in beginsel saam, maar hoe meer jy afwyk hoe kleiner word jou gehoor/lesertal. ... LeonB: Albei het streng daarby gehou (en doen dit nog)...
4314 Christine Marais
vt21@xxxxxx.xxx.xxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
8:39 am
Christine: Laat ons sê daar is grade van purisme! Eintlik het ek sommer geterg. ... From: McLachlan [SMTP:tommcl@...] Sent: Tuesday, November 30, 1999...
4315 Neels Jackson
njackson@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
8:40 am
Neels: Soos ook met ander versvorme (bv. die sonnet en die haikoe) bestaan daar ten opsigte van die limmeriek 'n enger en 'n wyer definisie. Anders gestel: jy...
4316 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
8:49 am
... LeonB: Voordat iemand die beswaar teen dierslagting in jou buurt as rassisties bestempel, die volgende: Byna twee dekades gelede het ek by Rapport...
4317 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
8:57 am
Neels: Ek bevraagteken nie norme as sodanig nie, maar die manier waarop dit deur party lyslede voor die voet toegepas en afgedwing wil word. Ek dink...
4318 Neels Jackson
njackson@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
9:20 am
Neels: In my honneursjaar het ek aan die hand van sulke voorbeelde gevind dat baie mense woorde wat nie uit Engels kom nie, as Anglisimes bestempel en dit met...
4319 Neels Jackson
njackson@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
9:29 am
Neels: Leon, ek kan saamstem met baie wat jy sê, maar die nie noodwendig met ... As ek woorde soos chips en fabulous en stunning en pass en drop en bye en ...
4320 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
9:31 am
Neels: Wat ek wel vra is dat die spontane oorname van Engelse woorde en invloede (in sommige mense se spreektaal, maar ook in die skryftaal, in die koerant...
4321 Jerzy Koch
jkoch@xxxxx.xxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
9:49 am
Wat die benaming van tale betref, dink ek dat die gebruik van isi- en se- in Afrikaans deur Afrikaanssprekendes 'n teken is van onsekerheid rondom hul eie ...
4322 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
9:52 am
Leon van den Berg (lyseienaar): Hierdie lys is oop vir enigiemand van 10 jaar af. As daar minderjariges op die lys sou wees, glo ek nie ons is besig met...
4323 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
10:01 am
LeonB net om moedswillig te wees: Hoekom translitereer ons nie Hibreeuse (Joodse) woorde nie? Hoekom doen ons dit met Taiwannese woorde, maar nie met (Rooi)...
4324 Jerzy Koch
jkoch@xxxxx.xxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
10:10 am
My vraag is - of daardie nie-standaardvorme van die Afrikaanse taal (en daar is baie van hulle) nie die beste teken is dat die taal leef (en intensief leef!)...
4325 DULLAART, JF
jfd@xxx.xxx.xx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
8:09 pm
... Ja, amperkies maar nog nie stampertjies nie! Hier's 'n oue wat sommige van julle al ken: ============================== 'n oulike nooi van Goudini die dra...
4326 Jerzy Koch
jkoch@xxxxx.xxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
10:12 am
Ja, ons kan net taallol... Jerzy...
4327 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
10:15 am
LeonB: Net so, Tom! Hierdie lys is 'n geselslys. Ons praat soms wetenskaplikerig, maar ons stort ook ons gevoelens uit. Ek en die drie of vier kollegas hier om...
4328 Jerzy Koch
jkoch@xxxxx.xxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
10:15 am
En dis hoekom trek hulle (Hollanders) ook na die Ooste. Daar is Hollandse boere wat hul nou in Pole vestig... Se vir my - is die woord "trek" baie histories...
4329 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
10:21 am
Tom (onder meer): Die knap taalprakisyn en die vaardige taalgebruiker hanteer sy instrument soos 'n knap werktuigkundige of chirurg: die regte...
4330 Willem Louw (HK)
willeml@xxxx.xxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
10:17 am
Anne-Marie Ek het doelbewus nie met die string reëls wat op die limeriek van toepassing kan wees, afgeskop nie. Dit is so dat die rymskema van AA BB A en die...
4331 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
10:29 am
LeonB: Maar as jou baas opdrag gee "Hier skryf ons altyd Republiek wanneer ons na die RSA verwys", is dit 'n stylkwessie. Die baas (die Baas?) het die bepaalde...
4332 Willem Steenkamp
wsteenkamp@xxxxxxxxx.... Send Email
Dec 1, 1999
10:27 am
Willem : Ek staan gekorrigeerd! Ek kan ongelukkig nie beter doen as suiwer Anglikaans nie en daardie goed het darem dem baie na Anglikaans gelyk! :-) Jan aan...
4333 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
11:10 am
LeonB: Ek het jou limeriek geniet, Neels. Gespreksgenoot Johanna Rykheer is 'n kenner van dié versies. Waar is jy, Johanna? Neels: Ek het in 'n stadium...
4334 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Dec 1, 1999
11:15 am
LeonB: Ja, as ek dit nie mis het nie, is verpas uit Duits ingevoer omdat die puriste gereken het "mis" is 'n Anglisisme in "Ek het die bus gemis". Dis ...
4335 Jerzy Koch
jkoch@xxxxx.xxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
1:16 pm
Die antwoord kan wees - tradisie en gebruik (usus). Daar is geen taal in die wereld wat hom van die Latynse karakters bedien en wat konsekwent is op hierdie ...
4336 HCV
HCV@xxx.xxx.xx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
1:35 pm
... Jerzy Dit hang alles af van wat getrek word. Groete Christo...
4337 Wannie Carstens
AFNWAMC@xxxxxx.xxx.xx... Send Email
Dec 1, 1999
2:32 pm
Van Wannie Ek dink ek (en miskien ook ander) en Neels beweeg al hoe ander aan mekaar wat betref taalgebruik. Neels se^ egter: "Waarteen ek dit het, is dat...
4338 Johan Brink
johanbrink1150@... Send Email
Dec 1, 1999
2:44 pm
... Dit is interessant dat hier net oor rooi wyn gepraat word. Ek neem dan aan dat die drink van wit wyn heeltemal geoorloof is. Byvoorbeeld Prediker 9:7 sê:...
4339 Lo Raavé
loraave@xxxxxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
4:48 pm
Ek ken die woord en weet wat dit beteken. Maar ek wonder of die spelling reg is. In die 13de uitgawe (1999) van Van Dale word 'nyai' of 'nijai' nie (meer) ...
4340 Lo Raavé
loraave@xxxxxxx.xxx Send Email
Dec 1, 1999
5:55 pm
Lo: Begraaf/begrawe/ Begraven (sinonieme van...) graflegging uitdragen (formeel) een dode uitdragen (formeel) iemand ten grave dragen (formeel) iemand ter...
4341 Willem & Elise Botha
wmbotha@... Send Email
Dec 1, 1999
6:47 pm
Soos sommige aktriezes van muize en kade praat! ... From: Maritza van Heerden <vheerdmw@...> To: <taalgesprek@onelist.com> Sent: Tuesday, November...
4342 Willem & Elise Botha
wmbotha@... Send Email
Dec 1, 1999
7:39 pm
Willem Botha: In elk van al elf amptelike tale wat ons het se weergawe van die Grondwet (sic! grondwet kan dalk in landboukundige verband van toepassing wees!)...
Messages 4313 - 4342 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help