Skip to search.
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.

Group Information

  • Members: 72
  • Category: Chatting
  • Founded: Jan 12, 1999
  • Language: English
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 472 - 501 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
472 Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx.... Send Email
Mar 2, 1999
11:33 am
Ek het onlangs 'n baie interessante verskynsel in Zulu raakgeloop, en volgens my naleeswerk kom dit ook in ander tale voor (Ek stel die probleem hier baie...
473 Chantelle Coetzee
coetc@xxxxxxx.xxx.xxx... Send Email
Mar 2, 1999
9:49 am
hallo Afwykende uitdrukings: Kan dit dalk 'n voorbeeld wees??? Verlede tyd: Ons was daar / Ons was by die huis gewees Ons was daar gewees / Ons was by...
474 Chantelle Coetzee
coetc@xxxxxxx.xxx.xxx... Send Email
Mar 2, 1999
9:51 am
Gas Mens kry 'n gasheer en gasvrou Maar mens kry slegs 'n gas vir ete Hoekom het gas nie 'n vroulik / manlike vorm nie? Groete Chantelle...
475 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 2, 1999
10:19 am
Leon: Chantelle se twee voorbeelde verskil in betekenis. Vergelyk "Hulle moes die werk gister doen en het dit laat gisteraand wel gedoen." "Hulle moes die...
476 Gerhard Griesel
Griesel@xxxx.xxx.xxx.... Send Email
Mar 2, 1999
2:54 pm
... Ja, ek glo nie Chantelle se voorbeelde bewys my stelling nie. ... Goed, ek gee nog 'n voorbeeld uit Engels. Dis deur navorsing bewys dat Engelse sê: What...
477 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 2, 1999
1:28 pm
Leon van den Berg: Dalk die volgende: "Jy sal druip voordat jy nie geleer het nie." Dis logies onsinnig, tog praat die meeste mense so. Korrek. "Jy sal druip...
478 Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x... Send Email
Mar 2, 1999
11:27 pm
Een opmerking bij het Theorema van Griesel (in statu nascendi): Als ik me niet vergis, zou de stelling van Gerhard betekenen, dat we gelijksoortige afwijkingen...
479 Louw Aucamp
louwa@xxxxxx.xx.xxx Send Email
Mar 2, 1999
6:41 pm
LeonB noem 'n goeie voorbeeld van swak taalgebruik: "Niemand vertel my ook nooit niks nie". Logies onsinnig. Louw: Tipies Amerikaans! - "I aint sayin' nothing...
480 Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx Send Email
Mar 2, 1999
2:24 pm
Chantelle, In Nederlands ken die deur jou genoemde Afrikaanse woord 'gas' wel deeglik 'n vroulike en 'n manlike vorm. Die woord is in Nederlands egter nie gas,...
481 Redelinghuys Elna
Elna.Redelinghuys@xxx... Send Email
Mar 3, 1999
8:30 am
Elna: Wat my veel meer hinder, is dat daar nie 'n onsydige vorm vir gasheer/gasvrou is nie....
482 Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x... Send Email
Mar 3, 1999
9:18 pm
Ek is jammer ek skryf so l-a-n-g-s-a-a-m en nie foutloos nie Afrikaans. Nederlands dan toch maar. Staan jullie mij toe, naar aanleiding van het commentaar van...
483 Henri Burger
hb26@xxxx.xx.xxx Send Email
Mar 3, 1999
3:56 pm
... Louw, ek ken daai uitdrukking van my kinderdae in die Klein Karoo toe my pa en oom nog gestry het of die Amerikaners dit sou regkry om op die maan te land....
484 Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx Send Email
Mar 3, 1999
1:37 pm
Elna, Dis nie altyd moontlik om manlike en vroulike begrippe sonder kunsgrepe onsydig te maak nie. Tog is daar 'n onsydige vorm vir gasheer/gasvrou, naamlik...
485 Gerhard Griesel
griesel@xxxx.xxx.xxx.... Send Email
Mar 3, 1999
9:00 pm
Dankie, Chris, vir jou interessante redenasie! ... Gerhard: Nie noodwendig gelyksoortig nie, maar ek het hierdie interessante voorbeelde opgespoor: Afr 'tuis'...
486 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 5, 1999
1:38 pm
... Beste geselsgenote Aangeheg is Jaap Steyn se rubriek wat Maandag in Beeld sal verskyn. Vraag: Wat kan ons klompie "Taalgesprek"-lede doen om Afrikaans op...
487 Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx Send Email
Mar 7, 1999
12:56 pm
Afrikaans, ongetwyfeld 'n verslawende stokperdjie... Vir iemand met hollandse kaas in sy ore, oranje tulpe voor sy oe" en Belgiese sjokolade in sy mond, is...
488 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 7, 1999
8:14 pm
Leon van den Berg: Interessanthede oor "aartappel": Die vorm "ertappel" kom ook voor. Die Frans daarvoor is "pomme de terre" -- letterlik ''appel van aarde''. ...
489 Darrin Speegle
speegled@xxxx.xxx.xxxx Send Email
Mar 5, 1999
4:54 pm
Ek dink nie hierdie argument is geldig nie. Die rede mens se^ "I'll see you at the sports grounds" liewer as "I'll see you at sports grounds" is 'n betekenis...
490 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 5, 1999
3:32 pm
... Leon: A, nou begin ek snap, dink ek. Dus: waar sprekers iets dikwels sê, kies hulle kortpad. Soos met "dis" ("dit is"), "daai" ("daardie") en een wat ek...
491 hennetjie
henpen@xxxxxx.xx.xxx Send Email
Mar 8, 1999
8:31 am
Vraag: Kan die 'appel' deel nie miskien toegeskryf word aan die feit dat dit soos 'n appel van die min dinge is wat in 'n Europese kelder as voedselbron tot...
492 jan schrik
jschrik@xxx.xxx Send Email
Mar 8, 1999
7:32 am
... JAN> de vooronderstelling is IMHO niet helemaal korrekt. thuis is ontstaan uit te + huis ... JAN> Heb je ooit de film van Woodstock popfestival gezien ?...
493 Chris Coolsma
J.C.Coolsma@xxxxxxx.x... Send Email
Mar 8, 1999
6:08 pm
... 'Aardappel' komt niet van het Frans, tenzij het in Zuid Afrika van Franse kolonisten is overgenomen in het Afrikaans. Volgens verscheidene etymologen is...
494 Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx... Send Email
Mar 8, 1999
11:51 am
Anne-Marie: Kan Ciprus en Siprus as wisselvorme beskou word? Is een vorm meer korrek as die ander of is dit 'n stylbesluit watter vorm mens gebruik? My vraag...
495 Hannes Cilliers
hancil36@xxxxxxx.xxxx Send Email
Mar 8, 1999
12:39 pm
Anne-Marie: Kan Ciprus en Siprus as wisselvorme beskou word? HannesC: Die jongste AWS gee slegs die spelling Siprus...
496 Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx... Send Email
Mar 8, 1999
11:08 am
Anne-Marie: Dit sal interessant wees om kommentaar te kry van lyslede oor die onderstaande brief deur Jan du Plessis in vandag se Beeld. In 'n uitgawe van Orde...
497 Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 8, 1999
1:38 pm
Leon van den Berg Interessante siening, Henpen! Nou wonder ek net hoekom die Engelse die "potato"-vorm verkies het en hoe dit gekom kom het dat daardie vorm in...
498 Henri Burger
hb26@xxxx.xx.xxx Send Email
Mar 7, 1999
8:42 pm
... Leon, Doen die volgende eksperiment: Sny 'n skyfie rou aartappel, en 'n ewe dik skyfie appel. Maak jou oë toe, en druk jou neus toe. Laat iemand enige van...
499 Nic. & Juliette
ram2ram@xxx.xxx Send Email
Mar 9, 1999
2:04 am
... Ons etymologisch woordenboek zegt: AARDAPPEL is een woord dat voor verschillende knolgewassen gebruikt werd, zoals varkensbrood, komkommer, meloen; nadat...
500 Wannie Carstens
AFNWAMC@xxxxxx.xxx.xx... Send Email
Mar 9, 1999
6:22 am
LEON Ek wil nou nie onnodig vermakerig klink nie, maar dis presies wat ek jou verlede jaar geadviseer het oor die gebruik van die term... Jammer vir my ietwat...
501 Neels Jackson
njackson@xxxxx.xxxx Send Email
Mar 9, 1999
4:29 pm
Neels Jackson: Ek sou sonder om twee keer te gedink het, die vorm Ciprus gebruik het. Maar ek dink nie 'n mens hoef jou kop te veel oor sulke gevalle te breek...
Messages 472 - 501 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help