Skip to search.
taalgesprek · Kom gesels gerus saam oor taal en meer bepaald oor Afrikaans.

Group Information

  • Members: 72
  • Category: Chatting
  • Founded: Jan 12, 1999
  • Language: English
? Already a member? Sign in to Yahoo!

Yahoo! Groups Tips

Did you know...
Real people. Real stories. See how Yahoo! Groups impacts members worldwide.

Messages

  Messages Help
Advanced
Messages 7975 - 8004 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Messages: Simplify | Expand   (Group by Topic) Author Sort by Date ^
7975 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
8:12 am
LeonB: Baie interessant Jerzy. Ek hoop dis die begin van 'n verrykende gesprek met verreikende gevolge hierdie!...
7976 Paul Eloff
groningen@... Send Email
May 1, 2000
9:55 am
Taalgenote, Terwyl ek vanoggend 'n boodskappie deurlees wat ek tevore gepos het, sien ek dat ek "iets sinnigs" getik het. Dis 'n grappige verskynsel dat ons...
7977 Paul Eloff
groningen@... Send Email
May 1, 2000
9:55 am
Juis, Leon. Ons moet nie ekstra oorwegings toelaat om ons taalafspraak/konvensie deurmekaar te maak nie. Ek hoor al vir Henri: Wie het die afspraak gemaak?...
7978 Paul Eloff
groningen@... Send Email
May 1, 2000
9:55 am
Lo, Ge'dag. Jo, je begreep me effentjes verkeerd. Standaard (staander, wimpel, enz..), is een goed Afrikaans woord met precies dezelfde betekenissen als in...
7979 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
10:32 am
Paul: alleen vond ik ABA beter. Ten slotte: ABA zul je'n in het HAT niet vinden want het is zomaar schepping van S.J.P.E. . De groeten. Paul. LeonB: Algemeen...
7980 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
10:43 am
Paul: So sou ek bv. aan Frikkie kon sê: Sê ... LeonB: Daardie -s het dikwels 'n nuttige funksie, Paul. As ek iets verkeerd doen, was my daad verkeerd....
7981 Henri Burger
hb26@... Send Email
May 1, 2000
10:52 am
... dit nie duidelik is of iemand 'n Gomgatafrikaner en of >h/sy 'n Gomgatengelssprekende is nie. ... Ek is terdeë bewus daarvan dat dit nie so moeilik is...
7982 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
11:15 am
... Henri: Afrikaans is ons soos familie - die meeste van ons het iewers 'n familielid wat ons dalk so 'n bietjie ongemaklik laat voel en oor wie ons 'n...
7983 Paul Eloff
groningen@... Send Email
May 1, 2000
11:48 am
Wat met Afrikaner bedoel word varieer ook met wat die spreker wil uitdruk. As die SOWETAN skryf oor die Afrikaner establishment, dan is dit duidelik wie hy in...
7984 Lo Raavé
loraave@... Send Email
May 1, 2000
12:25 pm
Lo: Is dit nie so dat as die woordeboeke allerlei byvoeglike naamwoorde sou kombineer met allerhande selfstandige naamwoorde, die woordeboeke dubbeldik sou...
7985 Lo Raavé
loraave@... Send Email
May 1, 2000
12:25 pm
... Van: Lo Raavé <loraave@...> Aan: afrikaans@... <afrikaans@...> Datum: woensdag 26 april 2000 20:40 Onderwerp: Re:...
7986 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
1:06 pm
Paul :Wat met Afrikaner bedoel word varieer ook met wat die spreker wil uitdruk. LeonB: Daarom is 'n standaardbetekenis so belangrik. "Afrikaner" vir almal ...
7987 Henri Burger
hb26@... Send Email
May 1, 2000
1:30 pm
... Hier in die klowe aan die voet van die Wolkberg kry 'n mens die baie skaars samango aap. Min mense het hom al gesien, maar vir my is hy baie mooi. So ook...
7988 Gerhard Burger
jgburger@... Send Email
May 1, 2000
1:50 pm
Van Gerhard Burger burgerg@... Mense, nou moet julle help. Ek lees hier iewers "Terug na Gerhard Burger se opmerking dat Fanakalo nie 'n taal is nie,...
7989 Henri Burger
hb26@... Send Email
May 1, 2000
1:53 pm
... Armoede ook! ... omdat hulle 'n bepaalde velkleur het nie. Beslis >wel grootliks omdat hulle in 'n taal moet skoolgaan wat nie tuis >gebruik word nie en...
7990 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
2:20 pm
... LeonB: Dit lyk my "GGA" gaan inslag vind. Hy kan selfs as akroniem deug: Gggaaa!...
7991 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 1, 2000
2:20 pm
LeonB: Wag 'n bietjie, Henri, die mens is die voorste aap, hy dra goue ringe en ander dinge. Maar hy bly die lelikste ding. Behalwe party, maar hulle is nie...
7992 Wannie Carstens
afnwamc@... Send Email
May 1, 2000
2:50 pm
Dankie. Ek was self erg gefrustreerd oor dei swak lyn - die toets vooraf het 'n helder lyn getoon. WAMC _________________________________________________ ...
7993 Wannie Carstens
afnwamc@... Send Email
May 1, 2000
3:05 pm
Ek sal Lo oor hierdie moontlike besoek buite die lys om antwoord. WAMC _________________________________________________ Prof. Wannie Carstens Afrikaans en...
7994 Wannie Carstens
afnwamc@... Send Email
May 1, 2000
3:24 pm
Leon, ek wil nou nie onnodig die saak kompliseer nie, maar ek herhaal: jy dink te eng oor hierdie saak. Ons kan nie vir iemand wat Afrikaans praat (watter...
7995 Jan Pretorius
schout@... Send Email
May 1, 2000
3:50 pm
LeonB Jy skryf o.a. "Jy moet pasop." Waar ek vandaan kom, sê die hulle (d.w.s. die mense, nie die persone nie!): "Jy moet oppas." Is hulle (daai pe'sone) nog...
7996 Henri Burger
hb26@... Send Email
May 1, 2000
4:15 pm
... se ... besit ... Gerhard, Groot askies! Dit was Frank Sutherland wat dit gesê het. Ek moes dit gekontrolleer het voor ek deurmekaar geraak het met...
7997 Paul Eloff
groningen@... Send Email
May 1, 2000
7:46 pm
Vergewe my dat ek Wannie se saak nou tog kompliseer, veral nadat hy sy watsenaamse sê daaroor gesê het, maar met die "standaardvariëteit" het ek nie...
7998 Henri Burger
hb26@... Send Email
May 1, 2000
8:43 pm
... Dis nou hare kloof, maar ek dink oom Paul bedoel daar word van 'n onderafdeling van sieberiana gepraat. Ek moet dit maar net sê, omdat dit hier gaan oor...
7999 Walter Scheffler
wrs@... Send Email
May 1, 2000
9:01 pm
GoggaB: En in vanoggend se Burger is 'n advertensie-bylae van onse Christo Wiese se Shoprite/Checkers wat 95% in Engels is (al sê Walter dis oukei). Walter : ...
8000 Walter Scheffler
wrs@... Send Email
May 1, 2000
9:06 pm
LeonB: Algemeen Beskaafde Afrikaans is eintlik maar wat ons met Standaardafrikaans bedoel Walter : Interessant dat die standaard in Duits Hoogduits genoem...
8001 Johan C Erasmus
2000@... Send Email
May 1, 2000
9:38 pm
Die Burger lewer vandag soos volg verslag oor Saterdag se rugby op Nuweland: ".............. Stormers wat die Highlanders van die begin af ongenadiglik gelak...
8002 Hannes Cilliers
hancil@... Send Email
May 1, 2000
9:45 pm
HannesC: Ek bekyk dié Groot Taaldebat (?) nou so deur die vakansiedae, wat ek vir myself opsy gesit het vir rus. Noudat die rus verby is, is daar dié onrus...
8003 Stella Niemand
SNiemand@... Send Email
May 2, 2000
6:58 am
Hy skryf baie goed en sal beslis 'n aanwins wees! Stella Niemand FAS Taaldiens (012) 673-7462...
8004 Taal Beeld
taal@... Send Email
May 2, 2000
8:33 am
... Henri: Groot askies! Dit was Frank Sutherland wat dit gesê het. Ek moes dit gekontrolleer het voor ek deurmekaar geraak het met Sutherland en ... LeonB: 0...
Messages 7975 - 8004 of 29252   Oldest  |  < Older  |  Newer >  |  Newest
Add to My Yahoo!      XML What's This?

Copyright © 2010 Yahoo! Inc. All rights reserved.
Privacy Policy - Terms of Service - Guidelines NEW - Help