Elna: Ek sien juis vanoggend Y2K op Beeld se plakkaat en hoor rsg gebruik dit ook (met Engelse uitspraak). Ek stem ook vir J2K ....
866
jan schrik
jschrik@xxx.xxx
Apr 1, 1999 8:25 am
gabba=gabber (geloof ik) en dat is van jiddische oorsprong Jan...
867
Marietjie du Plessis ...
marie@xxxx.xxx.xxx
Apr 1, 1999 8:23 am
Elna en Leon Onmiddellik het 'n dubbel-l. Du Plessis verduidelik dit soos volg in Die kennisgids tot moderne Afrikaans: Onmiddellik - Effens gouer as dadelik....
868
Anton Smit
anton@xxxx.xx.xxx
Apr 1, 1999 8:45 am
Lo, die woord koee"l word in Afrikaans by naby aan die Engelse woord "cool" uitgespreek, terwyl koel 'n veel korter U-klank het. Anton ... From: Raave Lodewijk...
869
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Apr 1, 1999 1:01 pm
Anne-Marie: Kan iemand miskien help met die korrekte Afrikaanse benaming vir die Harmful Business Practices Committee, 'seblief? Hier voor die langnaweek begin...
870
Steve Rossouw
steveros@xxxxxxx.xxxx
Apr 1, 1999 10:24 am
'n Luide Hoor! Hoor!! Steveros ... From: Henri Burger <hb26@...> ... HAT ... dié...
871
Steve Rossouw
steveros@xxxxxxx.xxxx
Apr 1, 1999 10:29 am
Wel, Pieter Spaarwater in sy rubriek in Die Burger praat gereeld van "ou Gabba" as hy na sê nou maar 'n ou pêl verwys. Steveros ... From: Anne-Marie Hicks...
872
Steve Rossouw
steveros@xxxxxxx.xxxx
Apr 1, 1999 10:27 am
Is dit nog die moeite werd om met die doelbewuste horende dowes te praat? Steveros ... From: Willem Louw (HK) <willeml@...>...
+++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++++ Prof. Wannie Carstens Vakgroep Afrikaans en Nederlands/Section Afrikaans and Dutch Skool vir Tale en...
875
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Apr 1, 1999 2:48 pm
Anne-Marie: Dankie, Anton!...
876
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Apr 1, 1999 12:32 pm
Lo: In aanvulling op wat JanS skrywe (excuus Jan ik ben je verjaardag vergeten, alsnog mijn beste wensen) die volgende: 'Gabber' lyk vir my 'n tipiese woord...
877
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Apr 1, 1999 2:50 pm
Anne-Marie, By .'gabbatjies', het ek as eerste aan 'n kleurlingwoord gedink. Dit lyk nou eerder 'n Nama-woord As dat so is, het dit min met die Gabber van Jan...
878
Raave Lodewijk
loraave@xxxxxxx.xxx
Apr 1, 1999 3:33 pm
Anton, Jy's reg, ek onthou nou. 'Koel' word as 'n koel 'cool' uitgespreek. By koee"l kry mens 'n langer oe-klank, asof jy 'n sluk plonk in jou mond...
879
rykheer
rykheer@xxxxxxxx.xx.xxx
Apr 2, 1999 2:07 pm
Johanna Rykheer: Anne-Marie en Anton, daar is ook soiets soos die Komitee vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe (Keem). Ek neem aan dit is dan iets anders? ... ...
880
Steve Rossouw
steveros@xxxxxxx.xxxx
Apr 1, 1999 10:14 am
Hallo Hellin, En baie welkom ook op ons taalakker! Ek is bly om te sien dat die lente begin in Europa - ek en vroulief vertrek Maandag 12 April na Parys vir so...
881
Walter Scheffler
walter@xxxxxxx.xx.xxx
Apr 3, 1999 8:58 am
... Komitee vir Ernstige Ekonomiese Misdrywe (Keem). Ek neem aan dit is dan iets anders? Walter Ja Johanna, KEEM is iets anders. Hulle ondersoek...
882
selection estates
landsales@xxxx.xx.xxx
Mar 16, 1999 5:15 pm
Egbert van Bart van Goot Marico (mampoertoer faam) en ek noem mekaar al 30 jaar lank 'ou gabba'. Ons broers praat ook so. Ons gebruik dit as n spesiale...
883
Anne-Marie Hicks
AHicks@xxxxxxxxxxx.xx...
Apr 5, 1999 6:58 am
Anne-Marie: Anton, Johanna en Walter, baie dankie vir jul bydraes - dit het werklik gehelp. As ek nou Walter was, sou ek vir julle 'n slim versie geskryf het...
884
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Apr 5, 1999 9:15 am
Leon van den Berg: "Gabba" is 'n ou bekende omgangswoord. 'n Gabba van my (nou oorlede) was 'n groot gabba van Egbert. En Egbert se boetie (Martiens) was nou...
885
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Apr 5, 1999 2:39 pm
Nic: Daarom leer ons op die skole 'n klomp "vreemde" tale: Duits, Frans, Engels, in 'n enkel geval ook Spaans, Italiaans, Russies, en die antiek dooi tale:...
886
Walter Scheffler
walter@xxxxxxx.xx.xxx
Apr 5, 1999 6:21 pm
Walter : Gabba is inderdaad `n ou en bekende omgangswoord. Gedurende my universiteitsdae in die middel 60`s op Stellenbosch het ons na kamermaats as gatgabbas...
887
Darrin Speegle
speegled@xxxx.xxx.xxxx
Apr 5, 1999 7:29 pm
Ek het drie opmerkings van jou mening hieronder. Eers, ek lees nou die boek "Bilinguality and bilingualism" deur Josiane F. Hamers en Michel H.A. Blanc...
888
Taal Beeld
Taal@xxxxx.xxxx
Apr 6, 1999 7:58 am
Leon van den Berg skryf: Beeld vertaal "zero tolerance" vanoggend met die lomp "geen verdraagsaamheid". Afrikaans het mos ook kort woorde. Wat van "nul...
889
Hannes Drotskie
jdrotski@xxxxx.xxxx
Apr 6, 1999 9:02 am
HannesD: Ek het reedsmeer kere oor die radio gehoor dat hulle van Y2K (whaai-toe-kei) praat, pleks van J2K. As die radiomense met Y2K wil volhou, kan hulle...
890
Hannes Drotskie
jdrotski@xxxxx.xxxx
Apr 6, 1999 9:07 am
HannesD: As dit dieselfde komitee is, praat Beeld se verbruikersblad gereeld van die sakepraktykekomitee. So nie, kan dit dalk wees die komitee oor skadelike...
891
Hannes Drotskie
jdrotski@xxxxx.xxxx
Apr 6, 1999 9:23 am
HannesD: Ek dink "nul geduld" is 'n treffer. Dis lekker om 'n kort Afrikaanse beskrywing te bedink, maar al sou dit nie altyd kort wees nie, moet dit trefkrag...
892
hennetjie
henpen@xxxxxx.xx.xxx
Apr 6, 1999 10:15 am
... Nee, definitief nie. Die uitdrukkingskrag van die kind verminder miskien en in sommige gevalle soos aangehaal is, definitief, maar nie die 'dinkkrag' nie -...
893
rykheer
rykheer@...
Apr 6, 1999 11:25 am
Johanna Rykheer: 'Nul geduld' klink heel lekker, Leon, maar aangesien 'zero' deur die HAT as goeie Afrikaans aanvaar word, hoekom nie 'zero geduld' nie? Dit...
894
Taal Beeld
Taal@...
Apr 6, 1999 11:49 am
... LeonB: "Nul geduld" klink beter as die Ingels want dit rym amper. En as jy so aanhou, Johanna, gaan ek jou voortaan Joan Richgentleman noem....