... Samuel: Ek sou ook raai... maar ek sou nie skeef opkyk of dink "Wat de hel beteken dit" nie. Ek sou raai dit beteken om die vlag daar te hang....
8912
Annemarie Deray
AnnemarD@...
Jun 1, 2000 7:19 am
Dit klink of jy dit kos gee. ... From: Anneline Jacobsohn [mailto:Ajacobsohn@...] Sent: Thursday, June 01, 2000 8:48 AM To:...
8913
Wannie Carstens
afnwamc@...
Jun 1, 2000 7:29 am
Dankie! Ek sal haar op die dwaling van haar weë wys. WAMC _________________________________________________ Prof. Wannie Carstens Afrikaans en...
8914
Wannie Carstens
afnwamc@...
Jun 1, 2000 7:32 am
Cor Ek het die onderstaande navraag by iemand hier op die PUK gekry. Is dit waar? Indien nie, kan ek 'n gerug besweer. Indien wel, dan wil ek kla... "ABSA se...
8915
Samuel Murray
smurray@...
Jun 1, 2000 7:34 am
Samuel: Haai julle mense met FAK sangbundels... ek soek die woorde vir "Die kat kom weer". Enige vinnige tikkers onder julle? Ook, ek sal graag die ...
8916
Anneline Jacobsohn
Ajacobsohn@...
Jun 1, 2000 7:39 am
Goed dan, nou weet ek wat ek wil weet vir nou. Samuel het reg geraai, maar hy het soos al die ander ook geraai. Om die vlag te voer, is volgens Bosman,...
8917
Annemarie Deray
AnnemarD@...
Jun 1, 2000 7:46 am
Anneline, die HAT sê "n vlag hys, laat wapper". Ek hou nogal van "wapper". Annemarié ... From: Anneline Jacobsohn [mailto:Ajacobsohn@...] Sent:...
8918
Samuel Murray
smurray@...
Jun 1, 2000 7:47 am
... Samuel: Om te "voer" reg te raai is nie moeilik nie, trouens dis 'n natuurlike raaiskoot. Maar in hierdie sin sou ek gaan vir "hys". "hang" is te ...
8919
Amanda de Lange
amanda@...
Jun 1, 2000 7:56 am
Ek hou van Annemarie se "wapper" Amanda Anneline, die HAT sê "n vlag hys, laat wapper". Ek hou nogal van "wapper". Annemarié Goed dan, nou weet ek wat ek...
8920
Heslam
heslam@...
Jun 1, 2000 8:00 am
Samuel - ek kry geen ISBN-nommer in myne nie, net "Nuwe F.A.K.-Sangbundel", Tweede druk 1961, Nasionale Handelsdrukkery Bpk, Elsiesrivier. DIE KAT KOM WEER ...
8921
Anneline Jacobsohn
Ajacobsohn@...
Jun 1, 2000 8:07 am
Dankie julle! Ek is mal oor wapper, maar ek gaan hys gebruik, want dis nogal heel formeel. A...
8922
Taal Beeld
taal@...
Jun 1, 2000 8:27 am
LeonB: Ek het by egroups gekla dat ek jou nie kan opkry nie. Net vanoggend antwoord hulle jy het gebons maar hulle het jou teruggesit. Veels geluk, Pieter en...
8923
Samuel Murray
smurray@...
Jun 1, 2000 8:28 am
Samuel: 'n Vriend van my sou graag vir 'n (groterige) projek gebruik wil maak van Pharos se korpus woorde (of dan ten minste die rekenaarterme daarin). Wie is...
8924
Jana Luther
jluther@...
Jun 1, 2000 8:36 am
Nader asseblief (met volledige besonderhede) Pharos se bestuurder, mnr. Hans Büttner, by pharos@... Tel. (021) 423-1848 Faks (021) 424-2510 ... From:...
8925
Posthumus, Lynette
lposthumus@...
Jun 1, 2000 8:44 am
Lynette : Leon, ek is mal oor die terminologie!...
8926
Taal Beeld
taal@...
Jun 1, 2000 9:48 am
LeonB: Gaan so voort, Paul, dis een van die voordele van die lys. Sit jou wit pet op en gee vir ons inligting wat ons dalk nie het nie. En sit dan gerus jou...
8927
Pieter Taljaard
pietertal@...
Jun 1, 2000 10:23 am
Wannie, vra vir Deon Pienaar by deonp@... of dit waar is. Groetnis Pieter ... From: Wannie Carstens <afnwamc@...> To:...
8928
Pieter Taljaard
pietertal@...
Jun 1, 2000 10:27 am
Samuel, skryf die syfers vas teenaan die cm - dan verstaan jy beslis. Ek baklei nog met die AWS-mense oor dié ding. Groetnis Pieter ... From: Samuel Murray...
8929
Christina Nieman
christina.nieman@...
Jun 1, 2000 10:29 am
Ek kry dit nie reg om 'n boodskap te skep nie, nou gebruik ek maar een waarop ek reply, maar ek reply nie. Ek het hulp nodig. Weet iemand wat word die naam...
8930
Taal Beeld
taal@...
Jun 1, 2000 10:36 am
LeonB: Ook dan 400km? Of net as dit 400km-pad is? Dit sal ook help as dit 9mm-pistool is, wat ons nou 9-mm-pistool maak....
8931
Cor Scheepers
cors@...
Jun 1, 2000 10:41 am
Wannie, Ek vind dit vreemd (en onwaarskynlik), maar sal 'n feitelike en akkurate antwoord probeer uitvind en weergee. Is daar meer agtergrondinligting...
8932
Samuel Murray
smurray@...
Jun 1, 2000 10:48 am
Samuel: As 'n mens aanvaar dat dit "vitamien" is (en nie "vitamiene" nie), sal 'n mens skryf "vitamien-E" of "vitamien E"? En hoekom?...
8933
Samuel Murray
smurray@...
Jun 1, 2000 11:07 am
G.G. het die volgende bron vir my deurgestuur oor om te soek vir allerlei dinge in Afrikaans: http://152.111.1.42/argiewe/index.html Samuel...
8934
Rolf & Joan van Zyl
vanzyl@...
Jun 1, 2000 11:23 am
Weet nie hoekom nie, maar dit word normaalweg 2 woorde geskryf, dus vitamien E. Reël is: vitamien (ekv) - vitamiene (mv) OF vitamine (ekv) - vitamines (mv). ...
8935
Karin Bloem
Bloem.Karin@...
Jun 1, 2000 11:43 am
Ja, LeonB, lyk my ek is net so slinks soos jy - ek het gesorg dat die deelneem aan Taalgesprek ook deel van my werk word. (Dit was in elk geval in die eerste...
8936
Cor Scheepers
cors@...
Jun 1, 2000 11:50 am
Wannie Ek het met Dr Johann de Jager (Senior Konsultant: Korporatiewe Identiteit) in ons hoofkantoor geskakel. Hy het aan my bevestig dat die beleid van Absa ...
8937
Karin Bloem
Bloem.Karin@...
Jun 1, 2000 12:20 pm
Pieter solank jy net "all there" is! Ek is net so bly jy's weer 'hier'. Karin...
8938
Wannie Carstens
afnwamc@...
Jun 1, 2000 12:22 pm
Cor Baie dankie vir die reaksie. Ek het dit so deurgegee aan die persoon wat by my navraag gedoen het en ek het haar ook versoek om met jou kontak te maak as...
8939
Taal Beeld
taal@...
Jun 1, 2000 12:24 pm
LeonB: Dis soos die vrugte perskes is baie gesond, maar die perskevrugte is baie gesond. Vitamien E, maar andersom sou dit E-vitamien wees....