The purpose of this list is to share advice and expertise on translation, interpreting, terminology and related language matters in South Africa. Most messages are in English or Afrikaans, but all languages are welcome here.
Dankie aan Sam en Joan vir julle hulp. Waardeer dit baie. Dit lyk egter, soos Sam uitgewys het, of hierdie maar 'n grys area is en ek gaan maar die dialoog
Jackie: Ek het die nuwe AWS by die Book Fair in Kaapstad gekoop, maar ongelukkig nog nie tyd gehad om dit selfs net bolangs te bekyk nie. Ek volg dus hierdie